{"id":2977,"date":"2008-10-02T09:11:06","date_gmt":"2008-10-02T09:11:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2977"},"modified":"2008-10-02T09:11:06","modified_gmt":"2008-10-02T09:11:06","slug":"moenie-mamma-mbeki-bysleep-s-zanu-pf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2977","title":{"rendered":"Moenie Mamma Mbeki bysleep, s? Zanu-PF"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Patrick Chinamasa het oproepe van die MDC verwerp dat President Mbeki tussenbeide moet tree om die dooiepunt oor verdeling van kabinetsposte op te los.<\/p>\n<p>Mbeki, wat die magsdelingsooreenkoms beding het, is SAOG se onderhandelaar in Zimbabwe, en SAOG verwag van hom om steeds betrokke te wees in die proses om vrede in di&eacute; land te probeer bewerkstellig. Dit is selfs nadat hy op 21 September 2008 bedank het as die president van Suid-Afrika.<\/p>\n<p>&quot;Ek dink nie dat die verdeling van ministeries &#39;n saak is wat na die fasiliteerder (Mbeki) verwys kan word nie. Ons kan nie elke keer as daar verskille in opinies ontstaan iemand van buite af inroep om te help met bemiddeling nie,&quot; het Chinamasa in die Herald-koerant ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&quot;Selfs as mens &#39;n getroude paartjie is, kan mens nie die situasie h&ecirc; waar die vrou elke keer na haar ma toe hardloop as daar &#39;n probleem is nie. Indien daar denke in di&eacute; rigting is, moet dit staak, in belang van die harmonie van die verhouding,&quot; het hy verder bygevoeg.<\/p>\n<p>Dinsdag het Mugabe en Tsvangirai weer verder onderhandel, maar daar is steeds geen finale planne omtrent die samestelling van die kabinet nie.<\/p>\n<p>Volgens die ooreenkoms wat die eertydse vyande op 15 September geteken het, moet Mugabe se party 15 van die 31 poste in die kabinet kry, Tsvangirai se MDC moet 13 poste kry en &#39;n wegbreekfaksie van die MDC onder leiding van Arthur Mutambara moet 3 poste kry.<\/p>\n<p>Die MDC blameer Mugabe dat hy al die sleutelposte vir Zanu-PF wil h&ecirc;, byvoorbeeld buitelande sake, binnelandse sake en finansies. Westerse regerings wil weer h&ecirc; dat die MDC die sleutelposte moet beklee en sodoende die sterker posisie in die regering moet inneem.<\/p>\n<p>Die MDC-woordvoerder, Nelson Chamisa, het Dinsdag aan die Deutsche Presse-Agentur ges&ecirc; dat hulle by SAOG gekla het oor di&eacute; toedrag van sake. &quot;Ons het die Maartverkiesing gewen, maar nou wil hulle (Zanu-PF) h&ecirc; dat ons tweede viool moet speel,&quot; het Chamisa ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&quot;Ons hoop dat hulle (SAOG en die AU) gou tussenbeide sal tree om die dooiepunt te help oplos,&quot; het hy verder bygevoeg. &#39;n Regering van nasionale eenheid wat hulp en investering die land inbring, word gesien as die enigste oplossing vir Zimbabwe se finansi&euml;le ineenstorting. Die September-ooreenkoms het Mugabe se 28 jaar van regering be&euml;indig, maar noudat die euforie verby is, is daar van Mugabe se ondersteuners wat vasskop teen die magsdeling met die MDC.<\/p>\n<p>N&aacute; sy terugkeer van die VN se algemene vergadering in New York, het Mugabe ges&ecirc; dat die regering teen die einde van die week opgestel sal wees.<\/p>\n<p>Tsvangirai het oor die naweek ges&ecirc; dat &#39;n nuwe regering dringend nodig was om hongersnood in die land af te weer. Die land se voedselproduksiekapasiteit is uitgewis deur &#39;n voorafgaande dekade van rampspoedige beleidsbesluite.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mosoblburenie.ru\/blog\">\u043f\u0440\u043e\u0431\u0443\u0440\u0438\u0442\u044c \u0430\u0440\u0442\u0435\u0437\u0438\u0430\u043d\u0441\u043a\u0443\u044e \u0441\u043a\u0432\u0430\u0436\u0438\u043d\u0443 \u0446\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/12.02.2017\/v_harkovskoy_oblasti_naznachen_rukovoditel_mestnoy_prokuratury\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/chinamasa_patrick.jpg\" width=\"120\" height=\"194\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Patrick Chinamasa<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>15:21:33 Die Zimbabwiese President, Robert Mubabe, het die opposisie in Zimbabwe gekritiseer omdat hulle voormalige President Thabo Mbeki weer wil inroep om die magsdelingsplanne te probeer beredder.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[2864,21089,2865,21108],"class_list":["post-2977","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-moenie-mamma-mbeki-bysleep","tag-nuus","tag-s-zanu-pf","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2977","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2977"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2977\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2977"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2977"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2977"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}