{"id":29755,"date":"2015-01-29T10:45:28","date_gmt":"2015-01-29T08:45:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29755"},"modified":"2015-01-29T10:45:28","modified_gmt":"2015-01-29T08:45:28","slug":"misdadigers-buit-sa-se-kragkrisis-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29755","title":{"rendered":"Misdadigers buit SA se kragkrisis uit"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, s\u00ea die regering oorweeg alternatiewe bronne van energie om Suid-Afrika se huidige energiekrisis die hoof te bied. <\/p>\n<p>Die voortgesette kragkrisis in Suid-Afrika lei tot al meer kommer oor veiligheid omdat misdadigers die situasie uitbuit. <\/p>\n<p>Volgens inligting monitor misdadigers die beurtkrag-skedules en weet dan watter gebiede geteiken kan word. Die geskeduleerde beurtkrag duur gewoonlik sowat twee ure per keer. <\/p>\n<p>Diegene wie se huisalarms nie &#8216;n batterystelsel het nie, word die meeste blootgestel indien daar &#8216;n kragonderbreking is. <\/p>\n<p>Hy het tydens &#8216;n mediavoorligtingsessie in Pretoria na die driedaagse vergadering van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee die afgelope week ges\u00ea buurstate soos Mosambiek sal genader word vir kragvoorsiening. <\/p>\n<p>Hy het ook ges\u00ea die NUK het die regering gevra om dringend in te gryp om Eskom te help om sy kragstasies vinniger te bou. <\/p>\n<p>Eskom het intussen aangekondig dat beurtkrag vroe\u00ebr as beplan gestaak is omdat die vraag na krag laer was as wat verwag is.<\/p>\n<p>Mantashe het ges\u00ea hernieubare energie behoort aan die hoofnetwerk gekoppel te word. <\/p>\n<p>Mantashe, het ook ges\u00ea die regering moet &#8216;n vaardigheidsoudit in plaaslike regerings doen om diegene te verwyder wat poste beklee waarvoor hulle nie gekwalifiseerd is nie. <\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea geskoolde en gekwalifiseerde mense word dringend benodig om te verseker dat plaaslike regering basiese dienste doeltreffend kan lewer.<\/p>\n<p>Versekeraars het &#8216;n beroep op mense gedoen om hulle alarmstelsels na te gaan en so ook hul korttermynversekeringsdekking.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, s\u00ea die regering oorweeg alternatiewe bronne van energie om Suid-Afrika se huidige energiekrisis die hoof te bied. Die voortgesette kragkrisis in Suid-Afrika lei tot al meer kommer oor veiligheid omdat misdadigers die situasie uitbuit. Volgens inligting monitor misdadigers die beurtkrag-skedules en weet dan watter gebiede geteiken kan word. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29755\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Misdadigers buit SA se kragkrisis uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5222,4827,6311,17825,218,8379],"class_list":["post-29755","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-beurtkrag","tag-eskom","tag-kragkrisis","tag-kragstasies","tag-misdaad","tag-versekeraars"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29755","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29755"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29755\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29755"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29755"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29755"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}