{"id":29749,"date":"2015-01-29T10:21:59","date_gmt":"2015-01-29T08:21:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29749"},"modified":"2015-01-29T10:21:59","modified_gmt":"2015-01-29T08:21:59","slug":"sa-se-huursoldate-teen-boko-haram-in-die-sop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29749","title":{"rendered":"SA se &#8216;huursoldate&#8217; teen Boko Haram in die sop"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het ges\u00ea Suid-Afrikaners wat die Nigeriese weermag gaan help om die terreurgroep Boko Haram uit te roei, behoort in hegtenis geneem te word met hul terugkeer, het Beeld berig.<\/p>\n<p>Mapisa-Nqakula het op die vooraand van die Afrika-Unie (AU) se spitsberaad in Ethiopi\u00eb aan verslaggewers ges\u00ea die groep kwalifiseer as &#8220;huursoldate&#8221;.<\/p>\n<p>Beeld het vroe\u00ebr berig dat oudsoldate van die Suid-Afrikaanse weermag deel is van \u0149 multinasionale span milit\u00eare kundiges wat op pad is na Nigeri\u00eb.<\/p>\n<p>&#8220;Daar is gevolge wanneer iemand die land verlaat en enige vorm van milit\u00eare bystand lewer wat nie deel van die regering se ontplooiing is nie,&#8221; het Mapisa-Nqakula ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sy het &#8216;n beroep gedoen op die polisie en die vervolgingsgesag om &#8216;n voorbeeld van die groep te maak deur hulle ingevolge die Wet op Buitelandse Milit\u00eare Hulp aan te kla.<\/p>\n<p>Die leier van die groep kundiges het ges\u00ea hulle is nie huursoldate nie, maar dat hulle het kontraktuele verpligtinge om opleiding vir die Nigeriese regering te behartig.<\/p>\n<p>Mapisa-Nqakula het ges\u00ea geen lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is na Nigeri\u00eb ontplooi nie en Suid-Afrika het nie &#8216;n amptelike versoek vir bystand of wapens gekry nie.<\/p>\n<p>Maite Nkoana-Mashabane, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het Dinsdag haar teleurstelling uitgespreek oor die Suid-Afrikaners se betrokkenheid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het ges\u00ea Suid-Afrikaners wat die Nigeriese weermag gaan help om die terreurgroep Boko Haram uit te roei, behoort in hegtenis geneem te word met hul terugkeer, het Beeld berig. Mapisa-Nqakula het op die vooraand van die Afrika-Unie (AU) se spitsberaad in Ethiopi\u00eb aan verslaggewers ges\u00ea die groep kwalifiseer as &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29749\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA se &#8216;huursoldate&#8217; teen Boko Haram in die sop&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16712,19357,19358,9397,10589,19359],"class_list":["post-29749","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-boko-haram","tag-huursoldate","tag-militere-bystand","tag-nigerie","tag-suid-afrikaanse-nasionale-weermag","tag-wet-op-buitelandse-militere-hulp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29749","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29749"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29749\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29749"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29749"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29749"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}