{"id":29718,"date":"2015-01-27T12:26:17","date_gmt":"2015-01-27T10:26:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29718"},"modified":"2015-01-27T12:26:17","modified_gmt":"2015-01-27T10:26:17","slug":"puk-huiskomiteelede-van-hombre-manskoshuis-van-hul-pligte-onthef","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29718","title":{"rendered":"PUK: Huiskomiteelede van Hombr\u00e9-manskoshuis &#8216;van hul pligte onthef&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Sewe huiskomiteelede van Hombr\u00e9-manskoshuis is voorlopig van pligte onthef, berig die NWU-PUKKE se Facebookblad. Voortspruitend uit die ondersoek wat van stapel gestuur is n\u00e1 die insident waartydens eerstejaarstudente van die Hombr\u00e9 Manskoshuis na bewering betrokke was in \u0149 onderonsie met \u0149 senior personeellid, is sewe lede van die huiskomitee laat gistermiddag voorlopig van hul pligte onthef, en moes hulle die betrokke koshuis ontruim. Die primarius van die koshuis is nie een van die bogenoemde sewe HK-lede nie, en twee ander HK-lede (o.a. die onderprimarius) het self besluit om te bedank.<\/p>\n<p>Alternatiewe verblyfre\u00eblings op die universiteit se onkoste is vir di\u00e9 studente getref.<\/p>\n<p>Die rede vir di\u00e9 stappe is om seker te maak dat die ondersoek behoorlik gedoen kan word en om enige moontlike intimidasie vanuit welke oord of inmenging met die ondersoek te voorkom. Die integriteit van die ondersoek moet ten alle koste beskerm word, en studente wat ni\u00e9 by die beweerde insident betrokke was nie, moet ge\u00efdentifiseer en beskerm word. Die ondersoek na beweerde wangedrag deur eerstejaarstudente gaan ook steeds voort.<br \/>\nRe\u00eblings sal getref word om \u0149 tussentydse leierskapstruktuur in die koshuis te vestig.<\/p>\n<p>Die insident het op 21 Januarie teen ongeveer 07:30 voor die Institusionele Kantoor plaasgevind toe die 53 jaar oue personeellid probeer het om tussen die groep studente deur te beweeg. Hulle het na bewering probeer keer dat hy tussen hulle deurloop, en in die proses het hy \u0149 rugbesering opgedoen. Lede van die huiskomitee was teenwoordig ten tyde van die voorval.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sewe huiskomiteelede van Hombr\u00e9-manskoshuis is voorlopig van pligte onthef, berig die NWU-PUKKE se Facebookblad. Voortspruitend uit die ondersoek wat van stapel gestuur is n\u00e1 die insident waartydens eerstejaarstudente van die Hombr\u00e9 Manskoshuis na bewering betrokke was in \u0149 onderonsie met \u0149 senior personeellid, is sewe lede van die huiskomitee laat gistermiddag voorlopig van hul pligte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29718\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;PUK: Huiskomiteelede van Hombr\u00e9-manskoshuis &#8216;van hul pligte onthef&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[19333,19334,15884],"class_list":["post-29718","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-hombre-manskoshuis","tag-huiskomitee","tag-pukke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29718","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29718"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29718\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29718"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29718"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29718"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}