{"id":297,"date":"2007-04-12T00:00:00","date_gmt":"2007-04-12T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=297"},"modified":"2007-04-12T00:00:00","modified_gmt":"2007-04-12T00:00:00","slug":"oorlog-en-onrus-benadeel-nie-groei-in-afrika-meen-imf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=297","title":{"rendered":"Oorlog en onrus benadeel nie groei in Afrika, meen IMF"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n Stygende euro kan ook uitvoere kortwiek van Afrikalande wat die CFA-frank van voormalige Franse kolonies gebruik en wat vas aan die Europese geldeenheid verbind is, het die Fonds in sy tweejaarlikse W&ecirc;reldekonomiese oorsig ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Met die fokus op Afrika suid van die Sahara, waar momentum van 5,7 persent in 2006 tot 6,8 persent vanjaar gaan toeneem, meen die IMF dat gewapende konflik en politieke onrus steeds vooruitsigte gaan belemmer, maar dat &ldquo;die frekwensie van sulke gebeure oor die afgelope dekade in die streek as geheel afgeneem het&rdquo;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit suggereer dat ekonomiese beleid, eerder as sosio-politieke ontwikkelings, die hoofbepaler sal wees of sterk groei plaasvind, aldan nie,&rdquo;&nbsp; het die Fonds voortgegaan.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit het gevra dat die uitset van sektore buiten grondstowwe verhoog behoort te word, dat minder handelsbeperkings behoort te geld, asook strenger perke op regeringsbesteding in olie-uitvoerland en stappe om die sakeklimaat te verbeter.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Volgens die verslag sal Suid-Afrika se groei vanjaar daal tot 4,7 persent vanaf 5,0 persent in 2006, terwyl die betalingsbalanstekort tot 6,5 persent van die uitset gestyg het met inflasie wat tot naby die boonste perk van &rsquo;n drie tot ses persentband toegeneem het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Terwyl die Suid-Afrikaanse sentrale bank monet&ecirc;re beleid &ldquo;gepas&rdquo; strenger gemaak het, &ldquo;mag verdere rentekoersstygings nodig wees om inflasion&ecirc;re druk teen te werk, wat &rsquo;n skerper afname in produksie tot gevolg mag h&ecirc;&rdquo;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Gegewe die belangrikheid van Suid-Afrika, veral vir die res van Suider-Afrika, sal enige sodanige verlangsaming ander lande negatief raak.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Maar in die nabye toekoms sal Afrika suid van die Sahara se lot positief deur olie-uitvoerders be&iuml;nvloed word.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die IMF het verwys na nuwe olieproduksiefasiliteite wat in Angola en Ekwatoriaal-Guinee in bedryf gestel gaan word. In Nigeri&euml;, waar die uitset deur die geweld in die Niger-delta onderbreek is, word verwag dat produksie teen die middel van die jaar ten volle herstel behoort te wees.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Nigeri&euml; het ook daarin geslaag om sy nie-olieverwante bruto nasionale produk met &rsquo;n gemiddeld van 8 persent oor die afgelope drie jaar te laat toeneem.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Regdeur Afrika is inflasie &ndash; buiten Zimbabwe &ndash; besig om af te neem en betalingsbalanse vertoon &rsquo;n oorskot, grotendeels danksy die olieprodusente, aldus die IMF.<\/span><\/p>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/mal-chiki\/bel-e\/pizhamy-halaty\">\u0445\u0430\u043b\u0430\u0442 \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u0430 \u0441 \u043a\u0430\u043f\u044e\u0448\u043e\u043d\u043e\u043c \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Afrikalande sal vanjaar &rsquo;n skerp styging in groei ervaar, het die IMF Woensdag ges&ecirc;, terwyl die organisasie steeds beklemtoon het dat gesonde ekonomiese bestuur &rsquo;n sleutel bly om die verbetering vol te hou.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Internasionale Monet&ecirc;re Fonds het in &rsquo;n ondersoek na die w&ecirc;reldekonomie die korttermynvooruitsigte vir Afrika as &ldquo;baie positief&rdquo; beskryf, wat &rsquo;n weerspie&euml;ling van stygende ru-oliepryse vir uitvoerders is, asook makro-ekonomiese stabiliteit, &rsquo;n sterk vraag na grondstowwe en skuldverligting.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n Toename in groei tot 6,2 persent in 2007 vanaf 5,5 persent in 2006 word voorspel, totdat dit gaan terugsak tot 5,8 persent in 2008 vanwe&euml; moontlike stadiger momentum w&ecirc;reldwyd.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[437,21089,436,173],"class_list":["post-297","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-meen-imf","tag-nuus","tag-oorlog-en-onrus-benadeel-nie-groei-in-afrika","tag-select-category"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/297","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=297"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/297\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=297"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=297"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=297"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}