{"id":29637,"date":"2015-01-23T11:10:26","date_gmt":"2015-01-23T09:10:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29637"},"modified":"2015-01-23T11:10:26","modified_gmt":"2015-01-23T09:10:26","slug":"olieprys-styg-na-dood-van-saoedi-arabie-se-koning","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29637","title":{"rendered":"Olieprys styg na dood van Saoedi-Arabi\u00eb se koning"},"content":{"rendered":"<p>Die prys van olie het na nuus van die dood van Koning Abdullah van Saoedi-Arabi\u00eb, die grootste produsent in die Organisasie van Petroleumuitvoerlande, gestyg.<\/p>\n<p>Kroonprins Salman bin Abdul Aziz sal Abdullah, wat op die ouderdom van 90 oorlede is, opvolg. <\/p>\n<p>As een van die mees konserwatiewe Moslemlande, is die land ook glo een van die grootste ondersteuners van ISIS in die Midde-Ooste.<\/p>\n<p>Die koninkryk, die w\u00eareld se grootste ru-olie-uitvoerder, se besluit om sy olie-produksiekwota te handhaaf op &#8216;n vergadering in November, het &#8216;n globale ooraanbod geskep wat pryse laer gedwing het.<\/p>\n<p>Die koning se afsterwe maak Elizabeth II van Brittanje nou die oudste monarg in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Die tyd raak intussen min tot die spertyd wat Islamitiese militante vir Tokio gestel\u00ad het om US$200 miljoen te betaal vir die lewens van twee Japannese\u00ad burgers wat hulle as gyselaar\u00ads hou.<\/p>\n<p>Die Japannese regering s\u00ea alles moontlik word gedoen om die vrylating van die vryskutjoernalis\u00ad Kenji Goto en die kontrakteur Haruna\u00ad Yukawa te verseker.<\/p>\n<p>Jihadistiese beeldmateriaal wat Dinsdag op die internet vrygestel is, wys \u2019n messwaaiende militant wat oor twee knielende Japannese mans staan, iewers in \u2019n woestyn in \u00f3f Siri\u00eb \u00f3f Irak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die prys van olie het na nuus van die dood van Koning Abdullah van Saoedi-Arabi\u00eb, die grootste produsent in die Organisasie van Petroleumuitvoerlande, gestyg. Kroonprins Salman bin Abdul Aziz sal Abdullah, wat op die ouderdom van 90 oorlede is, opvolg. As een van die mees konserwatiewe Moslemlande, is die land ook glo een van die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[19309,5035,17087,14927,10713],"class_list":["post-29637","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-koning","tag-midde-ooste","tag-olieprys","tag-opul","tag-saoedi-arabie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29637","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29637"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29637\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29637"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29637"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29637"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}