{"id":29619,"date":"2015-01-22T08:28:05","date_gmt":"2015-01-22T06:28:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29619"},"modified":"2015-01-22T08:28:05","modified_gmt":"2015-01-22T06:28:05","slug":"eff-dring-daarop-aan-om-soos-rooi-miere-te-lyk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29619","title":{"rendered":"EFF dring daarop aan om soos Rooi Miere te lyk"},"content":{"rendered":"<p>Die EFF se hoofsweep, Floyd Shivambu het verklaar dat die party hom nie aan klereddragbepalings gaan steur nie.<\/p>\n<p>Die parlement\u00eare komitee het &#8216;n kleredragkode vir parlementslede bespreek. Die meeste opposisiepartye, waaronder die DA en IVP, asook die ANC stem egter saam dat &#8216;n kleredragkode nodig is.<\/p>\n<p>Shivambu het aan die subkomitee van die Parlement se re\u00eblskomitee ges\u00ea dat nie wette \u00f2f re\u00ebls die party sal keer om hulle rooi oorpakke in die Nasionale Vergadering te dra nie.<\/p>\n<p>Die EFF se rooi oorpakke lyk op &#8216;n haar soos di\u00e9 van die Rooi Miere wat as munisipale uitsmyters optree en onwettige krotte afgreek. <\/p>\n<p>Shivambu het ges\u00ea partylede sal aanhou om rooi oorpakke en werkersklere te dra, ongeag wat die komitee se besluit. <\/p>\n<p>Hy het met die gewone beperkte logika van sy party verklaar dat EFF-parlementslede &#8220;nie vir die ANC of die Parlement werk nie, maar vir die kiesers wat vir hulle gestem het&#8221;.<\/p>\n<p>Alle belastingbetalers dra egter by tot die instelling en die verkose lede se vergoeding, selfs al stem hulle nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die EFF se hoofsweep, Floyd Shivambu het verklaar dat die party hom nie aan klereddragbepalings gaan steur nie. Die parlement\u00eare komitee het &#8216;n kleredragkode vir parlementslede bespreek. Die meeste opposisiepartye, waaronder die DA en IVP, asook die ANC stem egter saam dat &#8216;n kleredragkode nodig is. Shivambu het aan die subkomitee van die Parlement se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29619\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF dring daarop aan om soos Rooi Miere te lyk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,19299,8897,19297,19298,17872],"class_list":["post-29619","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-oorpakke","tag-parlement","tag-rooi-miere","tag-uitsmyters","tag-werkers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29619","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29619"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29619\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29619"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29619"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29619"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}