{"id":29615,"date":"2015-01-22T07:52:57","date_gmt":"2015-01-22T05:52:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29615"},"modified":"2015-01-22T07:52:57","modified_gmt":"2015-01-22T05:52:57","slug":"swart-skare-sak-toe-op-vrag-vol-beeste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29615","title":{"rendered":"Swart skare sak toe op vrag vol beeste"},"content":{"rendered":"<p>\u0149 Vragmotor wat beeste vervoer het, het Dinsdagmiddag naby die Grasmere-tolplaza omgeslaan en verongeluk nadat daar glo klippe van \u0149 brug af gegooi is.<\/p>\n<p>Volgens die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) het \u0149 skare swartes op die beeste toegesak. Alhoewel baie van die diere ernstig beseer is in die ongeluk, het die oorblywende trop van die tierende skare probeer vlug.<\/p>\n<p>\u201cHulle bedoeling was om vleis van die lewende diere af te kap. Van die diere kon nie ontsnap nie en is deur die groep mense gesteel of opgekap.\u201d<\/p>\n<p>Volgens die DBV was die polisie, brandweer en ander reddingseenhede op die toneel om die skare te beheer en die beeste wat nog in die wrak vasgekeer was, te bevry. Die beeste wat nie gered kon word nie is op die toneel geslag.<\/p>\n<p>Die bestuurder van die vragmotor is volgens berigte ernstig beseer, het Sapa berig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u0149 Vragmotor wat beeste vervoer het, het Dinsdagmiddag naby die Grasmere-tolplaza omgeslaan en verongeluk nadat daar glo klippe van \u0149 brug af gegooi is. Volgens die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) het \u0149 skare swartes op die beeste toegesak. Alhoewel baie van die diere ernstig beseer is in die ongeluk, het die oorblywende trop van die tierende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29615\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart skare sak toe op vrag vol beeste&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17463,19295,19296,19294,16949],"class_list":["post-29615","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-beeste","tag-klippe-van-brug","tag-nasionale-dierebeskermingsvereniging-dbv","tag-trop","tag-wreedheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29615","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29615"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29615\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29615"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29615"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29615"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}