{"id":29613,"date":"2015-01-22T07:47:45","date_gmt":"2015-01-22T05:47:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29613"},"modified":"2015-01-22T15:50:22","modified_gmt":"2015-01-22T13:50:22","slug":"zuma-sa-gaan-krag-van-privaatinstansies-aankoop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29613","title":{"rendered":"Zuma: SA gaan krag van privaatinstansies aankoop"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse regering het in Davos, Switserland aangekondig dat hulle krag van privaatinstansies sal aankoop.<\/p>\n<p>Di\u00e9 aankondiging is deur President Jacob Zuma gemaak wat die W\u00eareld Ekonomiese Forum in die Alpe bywoon. Zuma s\u00ea 923 megawatt se onafhanklike elektrisiteit is reeds by die nasionale kragnetwerk gevoeg.<\/p>\n<p>Die land gaan vier duisend megawatt se elektrisiteit van privaat kragverskaffers bekom.  <\/p>\n<p>Die president het ges\u00ea die aanskaffing van hernubare energie het reeds meer as R80 miljard rand van privaatbeleggers gelok. <\/p>\n<p>Zuma het ook erken dat instandhoudingswerk die afgelope paar jaar afgeskeep is en dat die land sukkel om die ligte aan te hou.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea Suid-Afrika sal bou op die sukses van sy hernubare energieprogram om &#8216;n betroubare, skoon en mededingende kragopwekkingsnetwerk te verseker.<\/p>\n<p>Die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, het Woensdag die besluit van drie van Eskom se uitvoerende beamptes verwelkom om hulle besoek aan die WEF-byeenkoms in Switserland te kanselleer. <\/p>\n<p>Eskom het vroe\u00ebr die besoek van die drie amptenare gekanselleer na kritiek oor die besoek wat sou plaasvind te midde van die kragvoorsieningskrisis.<\/p>\n<p>Die regering het by die byeenkoms die versekering gegee dat die kragkrisis in die land, nie sy pogings om internasionale beleggers te lok sal ontspoor nie. <\/p>\n<p>Die internasionale beraad word by die luukse ski-oord gehou, waar w\u00eareldwye sosio-ekonomiese uitdagings bespreek word. <\/p>\n<p>Nene s\u00ea die regering probeer om uitdagings soos die trae ekonomiese groei, energie-krisis en werkloosheid op te los.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse regering het in Davos, Switserland aangekondig dat hulle krag van privaatinstansies sal aankoop. Di\u00e9 aankondiging is deur President Jacob Zuma gemaak wat die W\u00eareld Ekonomiese Forum in die Alpe bywoon. Zuma s\u00ea 923 megawatt se onafhanklike elektrisiteit is reeds by die nasionale kragnetwerk gevoeg. Die land gaan vier duisend megawatt se elektrisiteit van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5222,4827,17979,321],"class_list":["post-29613","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-beurtkrag","tag-eskom","tag-privatisering","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29613","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29613"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29613\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29613"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29613"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29613"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}