{"id":29599,"date":"2015-01-21T13:41:51","date_gmt":"2015-01-21T11:41:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29599"},"modified":"2015-01-21T13:42:03","modified_gmt":"2015-01-21T11:42:03","slug":"valkebaas-het-glo-zuma-se-bondgenote-ondersoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29599","title":{"rendered":"Valkebaas het glo Zuma-bondgenote ondersoek"},"content":{"rendered":"<p>Die opposisieleier, Helen Zille, het die skorsing van die hoof van die Valke, Anwar Dramat, aan ho\u00ebvlak korrupsie verbind, nadat sy geskimp het dat die Valke-ondersoek met die President verbind kan word. <\/p>\n<p>Zille het die opmerking in haar weeklikse nuusbrief gemaak. Sy s\u00ea Dramat se ondersoek is glo uitgebrei na president Zuma se netwerk van bondgenote, maar het toegegee dat die kwessie &#8220;ingewikkeld&#8221; is en &#8220;verdere ondersoek verg&#8221;.<\/p>\n<p>Dramat se regspan het vroe\u00ebr met Robert McBride, hoof van die polisie se Onafhanklike Ondersoekdirektoraat (Opod) ontmoet, wat Dramat van enige verbintenis aan Zimbabwiese deportasies onthef het.<\/p>\n<p>N\u00e1 die Grondwethofuitspraak in November, het Dramat gevra dat die Nkandla-dossier aan die Valke oorhandig word vir &#8216;n ondersoek. Die SAPD wou glo nie betrokke raak daarin nie.<\/p>\n<p>Die ANC het intussen aangedui dat hulle met Dramat sal onderhandel en ontken dat daar &#8216;n heksejag teen sekere lede van die Valke gevoer word.<\/p>\n<p>Dramat het ook die ondersoek na misdaadintelligensiebaas Richard Mdluli behartig. Hy en sy bondgenote is ondersoek vir die beweerde plundering &#8216;n misdaadintelligensiefonds om vir hulself duur eiendomme en luukse motors te koop.<\/p>\n<p>Die Gautengse hoof van die Valke, generaal-majoor Shadrack Sibiya is intussen weer geskors. Sy regsverteenwoordiger, Victor Nkhwashu s\u00ea Sibiya het gistermiddag die kennisgewing van sy skorsing met volle salaris ontvang.<\/p>\n<p>Sibiya en sy regsverteenwoordiger sal Dinsdag vergader. Sy regsverteenwoordiger s\u00ea hulle sal dan hul reaksie op jongste gebeure oorweeg. <\/p>\n<p>&#8216;n Kennisgewing vir Sibiya se skorsing is verlede week teruggetrek nadat hy sy beplande skorsing in die Arbeidshof beveg het. <\/p>\n<p>Die storm rondom Sibiya en ander senior lede van die Valke hou verband met die beweerde ontwettige deportasie van Zimbabwi\u00ebrs in 2010.<\/p>\n<p>Die Valke het intussen Sibiya se skorsing bevestig maar wou geen verdere besonderhede gee nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die opposisieleier, Helen Zille, het die skorsing van die hoof van die Valke, Anwar Dramat, aan ho\u00ebvlak korrupsie verbind, nadat sy geskimp het dat die Valke-ondersoek met die President verbind kan word. Zille het die opmerking in haar weeklikse nuusbrief gemaak. Sy s\u00ea Dramat se ondersoek is glo uitgebrei na president Zuma se netwerk van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29599\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Valkebaas het glo Zuma-bondgenote ondersoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,19198,6723,11558,7129,7427,11606],"class_list":["post-29599","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-anwar-dramat","tag-jacob-zuma","tag-misdaadintelligensie","tag-nkandla","tag-skorsing","tag-valke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29599","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29599"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29599\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29599"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29599"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29599"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}