{"id":29592,"date":"2015-01-21T07:01:12","date_gmt":"2015-01-21T05:01:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29592"},"modified":"2015-01-21T07:13:59","modified_gmt":"2015-01-21T05:13:59","slug":"katz-en-rubinstein-braai-vir-sunette-bridges-oor-rassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29592","title":{"rendered":"Katz en Rubinstein braai vir Sunette Bridges oor &#8216;rassisme&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Twee Kaapse regsgeleerdes, Anton Katz en Brigit Rubinstein, het gister in die Wes-Kaapse Hooggeregshof namens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die sangeres Sunette Bridges opgetree. Advokaat Anton Katz het aan die hof ges\u00ea dat dit gaan om die Grondwet en dat niemand in die land &#8220;haatspraak mag pleeg nie&#8221;.&#8221;As hierdie voorbeelde getuienis van haatspraak is, speel Sunette Bridges woer-woer met die Grondwet,&#8221; het Katz ges\u00ea. &#8220;Is hierdie voorbeeld getuienis van haatspraak of nie? Dis wat die hof aan ons moet s\u00ea.&#8221;<\/p>\n<figure id=\"attachment_29593\" aria-describedby=\"caption-attachment-29593\" style=\"width: 198px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/brigit-rubinstein.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-29593\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/brigit-rubinstein-198x300.jpg\" alt=\"Brigit Rubinstein van Cliffe Dekker Hofmeyr\" width=\"198\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/brigit-rubinstein-198x300.jpg 198w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/brigit-rubinstein-98x148.jpg 98w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/brigit-rubinstein-20x31.jpg 20w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/brigit-rubinstein-25x38.jpg 25w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/brigit-rubinstein-142x215.jpg 142w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/brigit-rubinstein.jpg 210w\" sizes=\"auto, (max-width: 198px) 85vw, 198px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-29593\" class=\"wp-caption-text\">Brigit Rubinstein van Cliffe Dekker Hofmeyr<\/figcaption><\/figure>\n<p>Me. Brigit Rubinstein, &#8216;n vennoot van Cliffe Decker Hofmeyr, &#8220;adviseer&#8221; die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor die saak teen Sunette Bridges en sy is gister by die hof saam met Tammy Carter van die SAMRK afgeneem.<\/p>\n<p>Volgens Rubinstein, het sy en die Menseregtekommissie Bridges &#8220;in die openbaar versoek om die saak te hanteer. Die SAMRK verkies dat dit deur bemiddelling geskied, dat sy verantwoordelikheid neem vir die plasings wat sy [op Facebook] gemaak het en di\u00e9 wat sy as rassisties beskou, moet uitwis.&#8221;<\/p>\n<p>Advokaat Paul Kruger, wat as prokureur vir Bridges optree en wat voorheen in die Boeremagsaak namens verskeie aangeklaagdes opgetree het, meen dat sy kli\u00ebnt nie rassisties is nie en nie verantwoordelik gehou kan word vir die uitlatings van ander op haar Facebookblad nie.<\/p>\n<p>&#8220;My kli\u00ebnt word verantwoordelik gehou vir kommentaar wat deur ander gemaak is. Sy het self nooit die k-woord gebruik, of Adolf Hitler aangehaal nie,&#8221; het hy in die hof ges\u00ea nadat Katz twee voorbeelde aangehaal het van ander mense wat op Bridges se Facebook gereageer het.<\/p>\n<p>Paul Kruger het buite die hof verklaar:<\/p>\n<p>&#8220;Ek dink nie sy kan verantwoordelik gehou word vir dinge wat ander mense op haar Facebookblad kwytraak nie, ten minste nie voor die voet, onbepaald en onvoowaardelik nie.<\/p>\n<p>&#8220;Di\u00e9 kwessies moet deur die hof tydens die volgende sitting op &#8216;n deskundige manier ondersoek word, en ek is bly dat die regter daardie beslissing gevel het.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee Kaapse regsgeleerdes, Anton Katz en Brigit Rubinstein, het gister in die Wes-Kaapse Hooggeregshof namens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die sangeres Sunette Bridges opgetree. Advokaat Anton Katz het aan die hof ges\u00ea dat dit gaan om die Grondwet en dat niemand in die land &#8220;haatspraak mag pleeg nie&#8221;.&#8221;As hierdie voorbeelde getuienis van haatspraak is, speel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29592\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Katz en Rubinstein braai vir Sunette Bridges oor &#8216;rassisme&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[19286,19285,2878,4907,19287,10696],"class_list":["post-29592","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-anton-katz","tag-brigit-rubinstein","tag-facebook","tag-paul-kruger","tag-sa-menseregtekommissie","tag-sunette-bridges"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29592","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29592"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29592\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29592"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29592"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29592"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}