{"id":29579,"date":"2015-01-20T08:47:10","date_gmt":"2015-01-20T06:47:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29579"},"modified":"2015-01-22T07:31:19","modified_gmt":"2015-01-22T05:31:19","slug":"klugtige-basson-verhoor-rafel-verder-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29579","title":{"rendered":"Klugtige Basson-verhoor rafel verder uit"},"content":{"rendered":"<p>Die huidige klugtige &#8220;verhoor&#8221; van dr Wouter Basson het verder uitgerafel nadat dit aan die lig gekom het dat die voorsitter nie onpartydig is nie.<\/p>\n<p>Die regspan vir die chemiese wapenkenner het &#8216;n hofinterdik verkry om meer inligting oor die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika se sogenaamde klagtes teen Basson.<\/p>\n<p>Die Raad het bevestig dat hulle die interdik ontvang het. &#8216;n Woordvoerder van die Raad, Charmaine Motloeng, s\u00ea die Raad sal vandag oor die aangeleentheid vergader.<\/p>\n<p>Die professionele gedragskomitee sal egter die hooggeregshof-aansoek agter geslote deure bespreek. <\/p>\n<p>Basson se regsverteenwoordiger, Jaap Cilliers, en sy kli\u00ebnt het gister uit die verrigtinge gestap om &#8216;n dringende hofaansoek te gaan indien. <\/p>\n<p>Cilliers s\u00ea die verdediging het inligting dat die voorsitter van die verhoor, Jannie Hugo, &#8216;n versoekskrif onderteken het waarin gevra word dat Basson van die mediese rol geskrap word.<\/p>\n<p>Intussen het Sapa berig dat mediese praktisyns glo &#8220;geskok&#8221; was deur opmerkings wat Basson in die nadraai van die arbeidsonrus by Lonmin se Marikana-platinummyn in die Noordwes gemaak het, toe 34 mense doodgeskiet is.<\/p>\n<p>Die verhoor het gehoor dat Basson glo in &#8216;n radio-onderhoud ges\u00ea het dat Marikana sou nie gebeur het as die polisie van chemiese wapens wat hy dekades gelede ontwikkel het, gebruikgemaak het nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het geluister na die onderhoud en kon nie glo wat ek hoor nie,&#8221; het &#8216;n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en kliniese farmakoloog, Professor Marc Blockman ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die radio-onderhoud het plaasgevind in Desember 2013, kort nadat Basson is skuldig verklaar is aan professionele wangedrag deur die Raad se boendoeverhoor.<\/p>\n<p>Die heksejag teen Basson is in die media voortgesit. Salie Joubert, vir die HPCSA, het Blockman gevra wat hy gedink het oor die onderhoud.<\/p>\n<p>Blockman het ges\u00ea daar was &#8216;n gevoel van &#8220;arrogansie&#8221; in Basson se stem.<\/p>\n<p>&#8220;Van wat ek gehoor het, was daar geen greintjie berou in wat hy ges\u00ea het nie&#8230; daar was &#8216;n vlak van arrogansie in sy stem.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die huidige klugtige &#8220;verhoor&#8221; van dr Wouter Basson het verder uitgerafel nadat dit aan die lig gekom het dat die voorsitter nie onpartydig is nie. Die regspan vir die chemiese wapenkenner het &#8216;n hofinterdik verkry om meer inligting oor die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika se sogenaamde klagtes teen Basson. Die Raad het bevestig dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29579\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Klugtige Basson-verhoor rafel verder uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10642,17555,18692,19280,14722],"class_list":["post-29579","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-chemiese-wapens","tag-etiek","tag-interdik","tag-partydigheid","tag-wouter-basson"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29579","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29579"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29579\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29579"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29579"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29579"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}