{"id":29559,"date":"2015-01-19T08:30:47","date_gmt":"2015-01-19T06:30:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29559"},"modified":"2015-01-19T08:30:47","modified_gmt":"2015-01-19T06:30:47","slug":"vonnisoplegging-teen-wouter-basson-begin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29559","title":{"rendered":"Vonnisoplegging teen Wouter Basson begin"},"content":{"rendered":"<p>Die vonnisopleggingprosedures in die tugverhoor van die kardioloog, dokter Wouter Basson word vandag in Pretoria voortgesit. <\/p>\n<p>Basson is in Desember 2013 skuldig bevind aan onprofessionele optrede na &#8216;n ses jaar lange ondersoek.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die etiekkomitee van die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA), prof. Jannie Hugo, het bevind dat Basson internasionale protokolle en konvensies oortree het.<\/p>\n<p>Hy het glo die Geneefse Konvensie van 1948 en die VN se Konvensie oor die verbod op en berging van gevaarlike wapens, oortree.<\/p>\n<p>Geen mediese dokter kan onkunde pleit as dit by professionele gedrag kom nie, het Hugo voorheen ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die ondersoek is gehou om te bepaal of Basson oneties opgetree in die uitoefening van sy pligte as &#8216;n chemiese oorlogvoeringskenner.<\/p>\n<p>Uit die 39 000 dokters wat &#8216;n petisie ontvang het om die heksejag teen Basson te ondersteun, het net 230 dokters gereageer. <\/p>\n<p>&#8220;Dit klink baie indrukwekkend,&#8221; het Basson se regsverteenwoordiger, Jaap Cilliers SC ironies opgemerk.<\/p>\n<p>Mark Heywood, Section 27 se uitvoerende direkteur, het vroe\u00ebr ontken dat sy petisie &#8216;n mislukking is.<\/p>\n<p>Heywood het aan Cilliers ges\u00ea tydens sy kruisondervraging dat alhoewel die aantal dokters gering is, is dit die &#8220;name&#8221; wat tel.<\/p>\n<p>&#8220;Ek praat name,&#8221; het Heywood ges\u00ea en verklaar dat die ondertekenaars die belangrikste medici in die land verteenwoodig.<\/p>\n<p>Heywood het Professor Slim Abdool Karim, direkteur van die Sentrum vir Vigs-program van navorsing in SA, Professor Haroon Salojee, hoof van gemeenskapsveiligheid pediatrie by Wits Universiteit, en prof Mpiko Ntsekhe, hoof van kardiologie aan die Universiteit van Kaapstad uitgesonder.<\/p>\n<p>In sy verdediging, het Basson nege argumente aangebied waarin hy beweer dat hy opgetree het as &#8216;n soldaat en nie &#8216;n dokter nie, en dat hy nie bewus was van die etiek nie.<\/p>\n<p>Die Hooggeregshof in Pretoria het Basson in 2002 onskuldig bevind op strafregtelike aanklagte wat verband hou met sy betrokkenheid by die chemiese wapenprojek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vonnisopleggingprosedures in die tugverhoor van die kardioloog, dokter Wouter Basson word vandag in Pretoria voortgesit. Basson is in Desember 2013 skuldig bevind aan onprofessionele optrede na &#8216;n ses jaar lange ondersoek. Die voorsitter van die etiekkomitee van die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA), prof. Jannie Hugo, het bevind dat Basson internasionale protokolle en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29559\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vonnisoplegging teen Wouter Basson begin&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[14723,17555,19269,14736,10619,19270,15589,19268],"class_list":["post-29559","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-chemiese-oorlogvoering","tag-etiek","tag-geneefse-konvensie","tag-kardioloog","tag-mark-heywood","tag-raad-op-gesondheidsberoepe-van-suid-afrika-hpcsa","tag-section-27","tag-wouterbasson"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29559","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29559"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29559\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29559"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29559"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29559"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}