{"id":29535,"date":"2015-01-16T11:18:19","date_gmt":"2015-01-16T09:18:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29535"},"modified":"2015-01-16T11:18:19","modified_gmt":"2015-01-16T09:18:19","slug":"de-klerk-se-roemlose-oorgawe-bevestig-deur-anc","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29535","title":{"rendered":"De Klerk se roemlose oorgawe bevestig deur ANC"},"content":{"rendered":"<p>Alhoewel FW de Klerk homself daarop roem dat hy Suid-Afrika aan die ANC oorhandig het en apartheid be\u00ebindig het vir &#8220;vrede&#8221;, is die ANC nie dieselfde mening toegedaan nie.<\/p>\n<p>Die party s\u00ea De Klerk is &#8220;nie &#8216;n messias nie&#8221;. Die ANC het uitgevaar teen die voormalige staatshoof in reaksie op die Stad Kaapstad se voorstel Tafelbaai Boulevard te hernoem na De Klerk.<\/p>\n<p>&#8220;Hy was deel van apartheid, hy kan nie &#8216;n messias wees nie. Hy het ons nie bevry nie,&#8221; het die nasionale woordvoerder Zizi Kodwa ges\u00ea en daarmee De Klerk se roemlose oorgawe aan &#8216;n bende terroriste bevestig.<\/p>\n<p>&#8220;Die ANC sal nie die naam van &#8216;n instelling n\u00e1 FW de Klerk hernoem nie. Herbenaming is deel van ons erfenis en hy geen rol gespeel in ons revolusie nie,&#8221; het Kodwa ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Stad Kaapstad het Donderdag ges\u00ea dat die boulevard herdoop kan word indien die raad &#8216;n voorstel aanvaar deur die stad se benamingskomitee.<\/p>\n<p>Maar Kodwa ges\u00ea De Klerk is &#8216;n president van apartheid.<\/p>\n<p>Die uiters ongewilde 79-jarige was president van September 1989 tot Mei 1994. Hy was die laaste staatshoof van Suid-Afrika onder wit bewind.<\/p>\n<p>In 1993 het De Klerk die Nobelvredesprys saam met Nelson Mandela ontvang en spog gereeld dat hy &#8216;n &#8220;bloedbad&#8221; in die land vermy het.<\/p>\n<p>Intussen het die skrikwekkende amptelike moordsyfer in Suid-Afrika sy aansprake as lagwekkend bewys.<\/p>\n<p>Kodwa het ges\u00ea De Klerk het net opgetree omdat Suid-Afrika internasionaal ge\u00efsoleer was en omdat hy onder druk was weens die groeiende swart weerstandsbeweging.<\/p>\n<p>Kodwa het sonder ironie verklaar dat &#8220;versoening en nasiebou&#8221; nodig is wanneer strate hernoem word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Alhoewel FW de Klerk homself daarop roem dat hy Suid-Afrika aan die ANC oorhandig het en apartheid be\u00ebindig het vir &#8220;vrede&#8221;, is die ANC nie dieselfde mening toegedaan nie. Die party s\u00ea De Klerk is &#8220;nie &#8216;n messias nie&#8221;. Die ANC het uitgevaar teen die voormalige staatshoof in reaksie op die Stad Kaapstad se voorstel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29535\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;De Klerk se roemlose oorgawe bevestig deur ANC&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,5631,19258,9679,7983,6336,19257,9933,2261],"class_list":["post-29535","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-fw-de-klerk","tag-moordsyfer","tag-nasiebou","tag-nobelvredesprys","tag-plaasmoorde","tag-roemlose-oorgawe","tag-versoening","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29535","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29535"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29535\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29535"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29535"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29535"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}