{"id":29533,"date":"2015-01-16T09:52:03","date_gmt":"2015-01-16T07:52:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29533"},"modified":"2015-01-16T10:35:42","modified_gmt":"2015-01-16T08:35:42","slug":"herrie-oor-swart-klashulp-kind-afspuit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29533","title":{"rendered":"Herrie oor swart klashulp kind afspuit"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart klashulp is afgeneem waar sy besig was om &#8216;n huilende wit seuntjie se boude hardhandig skoon te spuit met &#8216;n tuinslang. <\/p>\n<p>Maar die ouers is ontevrede oor die foto. \u201cOns is woedend vir die vrou wat die foto van ons kind geneem het en dit op sosiale media geplaas het. Sy het geen reg gehad om dit te doen nie.\u201d<\/p>\n<p>Dit is die gevoel van \u2018n ouerpaar, nadat \u2018n vrou Donderdag \u2018n foto geneem het, van \u2018n vier-jarige kind waar \u2018n swart klashulp van \u2018n kleuterskool besig was om sy boude met \u2018n tuinslang skoon te spuit.<\/p>\n<p>Die seuntjie het sy broek bevuil en omdat daar nie geriewe was om dit skoon te maak nie het die vrou die kind na buite geneem en hom skoon gespuit.<\/p>\n<p>Ilze  Rudolph, wat naby die Doerlandy Kleuterskool bly, het die kind hoor huil en foto\u2019s met haar selfoon geneem.<\/p>\n<p>\u201cEk het gehoor hoe die kind huil en skreeu: `Mammie help my dis koud\u2019\u201d het Rudolph aan die Herald ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cEk het selfs vir die persoon gevra hoe sy dit kan doen maar sy het net voort gegaan om die kind af te spuit,\u201d het sy bygevoeg.<\/p>\n<p>\u2018n Erg ontstoke Rudolph het die foto op Facebook geplaas en ook die Herald gekontak.<\/p>\n<p>Die Herald het die skool besoek en die foto aan die hoof  Charmain Venter getoon.<\/p>\n<p>Haar verduideling was dat dit die eerste dag was, dat die kind die kleuterskool besoek het, en dat hy natuurlik vreemd was.<\/p>\n<p>\u201cOns het nie fasiliteite in die badkamer om die kinders skoon te maak nie en sal onder normale omstandighede \u2018n skottel gebruik om die kinders skoon te maak,\u201d het Venter ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cDie kind was egter baie bemors en die werker het seker gemeen dat die tuinslang die beste uitweg sou wees,\u201d het sy bygevoeg.<\/p>\n<p>Venter het bygevoeg dat sy die optrede glad nie goedkeur nie en dat sy beslis teen die onderwyseres en die klashulp gaan optree.<\/p>\n<p>Sy het ook die situasie aan die ouers van die kind verduidelik toe hulle hom gaan haal het.<\/p>\n<p>Die ouers, van die seuntjie, het die Herald se kantore besoek en aangedui dat hulle ongelukkigheid eerder teen die vrou, wat die foto geneem het, is en nie teenoor die kleuterskool nie.<\/p>\n<p>\u201cDit was ons kind se eerste dag en  ek glo hy was bietjie senuweeagtig,\u201d het die ma (21) ges\u00ea.<\/p>\n<p>Ons is nie heeltemal tevrede oor die wyse waarop hy skoongemaak is nie maar ons het die verduideliking van die skoolhoof aanvaar en ons is tevrede dat sy teen die betrokke personeel sal optree,\u201d het die pa (24) ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cToe ons, ons kind gaan oplaai het was hy kalm en rustig ons sal hom beslis weer terug neem na die skool toe.\u201d<\/p>\n<p>Bron: Brakpan Herald<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart klashulp is afgeneem waar sy besig was om &#8216;n huilende wit seuntjie se boude hardhandig skoon te spuit met &#8216;n tuinslang. Maar die ouers is ontevrede oor die foto. \u201cOns is woedend vir die vrou wat die foto van ons kind geneem het en dit op sosiale media geplaas het. Sy het geen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29533\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Herrie oor swart klashulp kind afspuit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[],"class_list":["post-29533","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29533","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29533"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29533\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29533"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29533"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29533"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}