{"id":29502,"date":"2015-01-15T11:46:35","date_gmt":"2015-01-15T09:46:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29502"},"modified":"2015-01-15T13:02:12","modified_gmt":"2015-01-15T11:02:12","slug":"franse-kondig-uitgebreide-nuwe-beheermaatreels-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29502","title":{"rendered":"Franse kondig uitgebreide nuwe beheermaatre\u00ebls aan"},"content":{"rendered":"<p>Owerhede in Frankryk s\u00ea 54 verskillende sake is geopen in verband met voorvalle waar terreur glo goedgepraat word n\u00e1 verlede week se terreuraanvalle in Parys, maar nie een van die 54 mense is gekoppel aan die aanvalle nie.<\/p>\n<p>Dit laat die vermoede ontstaan dat Francois\u00a0Hollande se Sosialistiese regering basies\u00a0regte en vryhede verontagsaam eerder as om\u00a0vryheid van spraak te\u00a0verdedig soos hulle wil voorgee met\u00a0Charlie Hebdo.<\/p>\n<p>Onder diegene wat aangehou word is\u00a0Dieudonne, &#8216;n gewilde, maar omstrede swart komediant.<\/p>\n<p>Hy het grappe gemaak\u00a0oor\u00a0die gewapende man wat &#8216;n polisievrou doodgeskiet het, asook die supermark-aanval waarin vier mense dood is en is\u00a0in hegtenis geneem op aanklagte van &#8220;verdediging terrorisme.&#8221;<\/p>\n<p>Dieudonne wat\u00a0&#8216;n politieke loopbaan in die oog gehad het, is veral gekant\u00a0teen wat hy as die Joodse invloed in Frankryk beskou.<\/p>\n<p>Die o\u00ebnskynlik kriminele\u00a0stelling wat\u00a0hy op Facebook gepos het, lui:\u00a0&#8220;Vanaand, wat my betref,\u00a0voel ek soos Charlie Coulibaly.&#8221;<\/p>\n<p>Al-Qaeda in die Arabiese Skiereiland het\u00a0Woensdag verantwoordelikheid vir die Charlie Hebdo-aanval in Parys verlede week aanvaar.<\/p>\n<p>Die\u00a0senior leier in Jemen het in &#8216;n video op YouTube aanspreeklikheid aanvaar vir die aanval waartydens 12 mense dood is.<\/p>\n<p>Nasr al-Ansi, &#8216;n prominente bevelvoerder in die Arabiese Skiereiland s\u00ea die aanval is beplan in opdrag van die hoof van al-Ka\u00efda, Ayman al-Zawahri.<\/p>\n<p>In &#8216;n boodskap aan alle Franse aanklaers en regters, het die Franse ministerie van justisie intussen\u00a0verduidelik waarom\u00a0diegene wat die Parys-terreuraanvalle goedpraat sowel as diegene wat verantwoordelik is vir &#8220;rassistiese&#8221; of &#8220;anti-Semitiese woorde of dade&#8221;, aangehou en aangekla moet word. Islam word nie een keer in die boodskap genoem nie.<\/p>\n<p>Die ministerie van justisie het ges\u00ea die 54 mense, waaronder vier minderjariges is\u00a0reeds skuldig bevind onder di\u00e9 spesiale maatre\u00ebls vir onmiddellike vonnisoplegging.<\/p>\n<p>Aanhitsing van terrorisme kan vyf-jaar tronkstraf &#8211; of tot sewe jaar vir die aanhitsing van terrorisme aanlyn &#8211; \u00a0beteken.<\/p>\n<p>Die Franse president, Francois Hollande het intussen vanaf &#8216;n Franse kernvliegdekskip, die \u00a0Charles de Gaulle, ges\u00ea die &#8220;situasie regverdig ons\u00a0vliegdekskip se teenwoordigheid&#8221;.<\/p>\n<p>Die regering het hul aanvalle op spraakvryheid verdedig en voorts ges\u00ea\u00a0nuwe wette oor selfoonmeeluistering\u00a0en ander intelligensiemaatre\u00ebls sal binnekort afgekondig word om &#8220;terrorisme te beveg&#8221;.<\/p>\n<p>&#8216;n Franse regeringswoordvoerder Stephane Le Foll het ges\u00ea\u00a0&#8216;n\u00a0projek om\u00a0Frankryk se onderwysstelsel, stedelike beleid en integrasiemodel, te heroorweeg word ook in die vooruitsig gestel om die\u00a0dieper probleme oor &#8220;ongelykheid&#8221;, veral by\u00a0behuisingsprojekte, aan te spreek.<\/p>\n<p>Alhoewel die Jemeense militante s\u00ea die aanval op die kantoor van die Charlie Hebdo was uit\u00a0&#8220;wraak vir die profeet&#8221;, s\u00ea\u00a0Amerikaanse intelligensie-amptenare hulle het geen bewyse dat AQAP die aanval geko\u00f6rdineer het\u00a0of geweet het daarvan voor die tyd nie.<\/p>\n<p>Die amptenare het op voorwaarde van anonimiteit met Kanada se CBC News gepraat, want hulle was nie gemagtig\u00a0om\u00a0geklassifiseerde sake in die openbaar te bespreek nie.<\/p>\n<p>Die Franse polisie ondersoek ook tien aanvalle op moskees sedertdien.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Owerhede in Frankryk s\u00ea 54 verskillende sake is geopen in verband met voorvalle waar terreur glo goedgepraat word n\u00e1 verlede week se terreuraanvalle in Parys, maar nie een van die 54 mense is gekoppel aan die aanvalle nie. Dit laat die vermoede ontstaan dat Francois\u00a0Hollande se Sosialistiese regering basies\u00a0regte en vryhede verontagsaam eerder as om\u00a0vryheid &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29502\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Franse kondig uitgebreide nuwe beheermaatre\u00ebls aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[11744,19235,19152,5361,5358,7507,7829,8889],"class_list":["post-29502","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aanval","tag-basiese-vryhede","tag-charlie-hebdo","tag-islam","tag-moslems","tag-parys","tag-terreur","tag-vryheid-van-spraak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29502","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29502"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29502\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29502"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29502"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29502"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}