{"id":29500,"date":"2015-01-15T11:07:19","date_gmt":"2015-01-15T09:07:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29500"},"modified":"2015-01-15T12:50:18","modified_gmt":"2015-01-15T10:50:18","slug":"anc-woedend-oor-kaapstad-se-beperkings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29500","title":{"rendered":"ANC woedend oor Kaapstad se beperkings"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC wil\u00a0die Menseregtekommissie of die parlement nader omdat Kaapstad glo die party benadeel\u00a0het in die aanloop tot sy 103de verjaarsdagvieringe.<\/p>\n<p>&#8220;Die stad het voorwaardes aan ons opgel\u00ea om ons te frustreer en te verseker dat ons byeenkoms nie suksesvol is nie,&#8221; het Zizi Kodwa, woordvoerder van die ANC, aan Sapa ges\u00ea. &#8220;Alles wat ondemokraties is, is deur die Wes-Kaap gedoen om alle donker mense [darkies]\u00a0uit Kaapstad te hou en Kaapstad onbesmet te hou.&#8221;<\/p>\n<p>Die stad het glo donker deelnemers se beweegruimte beperk.<\/p>\n<p>Kodwa beweer die stad het die party versoek om van Computicket gebruik te maak vir kaartjies vir verlede week se byeenkoms by die Kaapstad-stadion.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is onprakties, jy kan nie dit implementeer nie. Die meerderheid van ons mense het nie toegang tot Computicket of die internet nie.&#8221;<\/p>\n<p>Kodwa beweer verder dat die ANC se plakkate vir die byeenkoms ook gereguleer is en dat hulle die plakkate weer moes laat druk nadat die stad nie tevrede was met die eerste stel\u00a0nie.<\/p>\n<p>Smouse is ook verbied om enigiets by die stadion te verkoop.<\/p>\n<p>Kodwa het ges\u00ea die ANC wil uitvind wie die stad opdrag gegee het om sulke\u00a0beperkings af te dwing.<\/p>\n<p>Zara Nicholson, woordvoerder vir die Kaapstadse burgemeester, het ges\u00ea hulle verwelkom enige ondersoek.<\/p>\n<p>&#8220;Ten spyte van die ANC se histerie, hul oordrewe gevoel van geregtigdheid en die ongekende druk wat hulle op die stad se amptenare geplaas het, het ons ten alle tye met respek opgetree en gehou by wetgewing, beleid en die stadion se verhuringskontrak \u2026 en daarom verwelkom ons enige ondersoek.&#8221;<\/p>\n<p>Nicholson het ges\u00ea dit is kommerwekkend dat die ANC goeie bestuur interpreteer as &#8216;n vorm van sabotasie. Sy het ges\u00ea enigiemand wat die stadion vir &#8216;n byeenkoms gebruik, word aan dieselfde bepalings en voorwaardes onderwerp.<\/p>\n<p>Geklee in geel, groen en swart het\u00a0ondersteuners\u00a0in lang toue gewag by kitskosrestaurante.<\/p>\n<p>Die vieringe in die gebied het kitskosverkope op die dag laat verdubbel, maar &#8220;daar was negatiewe&#8221; s\u00ea eienaars.<\/p>\n<p>&#8220;Ons werk as &#8216;n Halaal-oktrooi, so ons bedien nie alkohol in ons winkel nie en laat dit nie toe nie, maar\u00a0die mense het met hul alkohol ingekom en geweier om op te hou drink.<\/p>\n<p>&#8220;Sommige van ons [Halaal-]kli\u00ebnte was so ongelukkig dat hulle foto&#8217;s geneem het en gerapporteer het\u00a0aan\u00a0Hoofkantoor, wat ons ons Halaal-sertifikaat kan kos.&#8221;<\/p>\n<p>In &#8216;n aparte voorval, het &#8216;n swart kli\u00ebnt geweier om die algemene vier olywe per slaai te aanvaar, en beweer dat hy minder olywe ontvang het omdat hy swart is.<\/p>\n<p>&#8216;n KFC-areabestuurder Michael Forbes het ges\u00ea albei Seepunt en Langstraat se\u00a0verkope was &#8220;uiters&#8221; hoog.<\/p>\n<p>Bottelstore het oor diefstal gekla.<\/p>\n<p>Een bottelstoorbestuurder het ges\u00ea: &#8220;Ons ervaar meer diefstal van voorraad as gewoonlik As gevolg daarvan het ons nie die teiken verkope van die dag bereik nie.&#8221;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC wil\u00a0die Menseregtekommissie of die parlement nader omdat Kaapstad glo die party benadeel\u00a0het in die aanloop tot sy 103de verjaarsdagvieringe. &#8220;Die stad het voorwaardes aan ons opgel\u00ea om ons te frustreer en te verseker dat ons byeenkoms nie suksesvol is nie,&#8221; het Zizi Kodwa, woordvoerder van die ANC, aan Sapa ges\u00ea. &#8220;Alles wat ondemokraties &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29500\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC woedend oor Kaapstad se beperkings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,19231,4933,19234,19233,19232],"class_list":["post-29500","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-darkies","tag-kaapstad","tag-kontraktuele-verpligtinge","tag-regulasies","tag-stadion"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29500","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29500"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29500\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29500"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29500"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29500"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}