{"id":29492,"date":"2015-01-15T10:25:50","date_gmt":"2015-01-15T08:25:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29492"},"modified":"2015-01-15T10:32:16","modified_gmt":"2015-01-15T08:32:16","slug":"nuwe-lokomotiewe-in-ontvangs-geneem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29492","title":{"rendered":"Nuwe lokomotiewe in ontvangs geneem"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van vervoer, Dipuo Peters het die tweede besending van vier lokomotiewe, wat deur Suid-Afrikaanse ingenieurs ontwerp en in Spanje gebou is, by die Kaapstadse hawe in ontvangs geneem.<\/p>\n<p>Altesaam 70 lokomotiewe sal in die volgende paar jaar in die land aankom as deel van die regering se program om openbare passasiersvervoer te moderniseer, het RSG berig.<\/p>\n<p>Honderd-en-sewentig miljard rand is hiervoor begroot. Peters s\u00ea die bou van 600 nuwe treine vir Metrorail word ook beplan.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea &#8216;n fabriek sal in Ekurhuleni aan die Oosrand opgerig word, wat &#8216;n opleidingsakademie vir ingenieurs sal insluit.<\/p>\n<p>Probleme met die eksamenuitslae-datastelsel word tans landwyd ondervind vir\u00a0siviele- en elektriese ingenieurswese-studente by sy Tegniese- en Beroepsonderwyskolleges.<\/p>\n<p>Volgens Peters sal 19\u00a0000\u00a0ingenieurs in die volgende tien jaar opgelei word by di\u00e9 akademie.<\/p>\n<p>Die departement van Ho\u00ebr Onderwys het bevestig dat die 2014 uitslae van duisende Vlak 3 ingenieurswese-studente teruggehou word.<\/p>\n<p>Intussen is Metrotreindienste tussen\u00a0Johannesburg en Vereeniging vertraag weens &#8216;n oorhoofse kragonderbreking wat waarskynlik te wyte is aan kabeldiefstal.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van vervoer, Dipuo Peters het die tweede besending van vier lokomotiewe, wat deur Suid-Afrikaanse ingenieurs ontwerp en in Spanje gebou is, by die Kaapstadse hawe in ontvangs geneem. Altesaam 70 lokomotiewe sal in die volgende paar jaar in die land aankom as deel van die regering se program om openbare passasiersvervoer te moderniseer, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29492\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe lokomotiewe in ontvangs geneem&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12467,16184,5705,19227],"class_list":["post-29492","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ingenieurs","tag-lokomotiewe","tag-metrorail","tag-treine"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29492","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29492"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29492\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29492"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29492"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29492"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}