{"id":29452,"date":"2015-01-13T06:59:07","date_gmt":"2015-01-13T04:59:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29452"},"modified":"2015-01-13T06:59:07","modified_gmt":"2015-01-13T04:59:07","slug":"plaasmoordenaars-brand-huis-af-by-theunissen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29452","title":{"rendered":"Plaasmoordenaars brand huis af by Theunissen"},"content":{"rendered":"<p>Die seun van die eienaar van die plaas waarop Martie Bester se lyk in die brandende plaashuis gevind is, s\u00ea hy het omstreeks 06:30 vanoggend \u2018n oproep ontvang dat daar rook by die huis se dak uitkom.<\/p>\n<p>Die man, wat verkies om anoniem te bly, s\u00ea hy het hom na die brandende huis gehaas en het dadelik opgemerk dat die 68-jarige Bester se bakkie nie daar is nie.<\/p>\n<p>Hy het vermoed sy kan in die brandende huis wees omdat sy nooit gereis het nie. Volgens hom het Bester alleen in die huis gebly en op \u2018n kleinskaal geboer nadat haar man \u2018n paar jaar gelede oorlede is.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die verdagtes het vermoedelik die huis en veevoer in \u2018n stoor naby die plaashuis aan die brand gesteek. Nooddienste is ontbied waarna die brand geblus is. Die huis is egter in die brand verwoes.<\/p>\n<p>Die plaas is 10km noord van Theunissen. Die huis is teen \u2018n teerpad gele\u00eb. Nog geen verdagtes is in hegtenis geneem nie. Bester se bakkie is later elders op die plaas gevind.<\/p>\n<p>Die bakkie is ook aan die brand gesteek.<\/p>\n<p>Bron: Bloemfontein Courant<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die seun van die eienaar van die plaas waarop Martie Bester se lyk in die brandende plaashuis gevind is, s\u00ea hy het omstreeks 06:30 vanoggend \u2018n oproep ontvang dat daar rook by die huis se dak uitkom. Die man, wat verkies om anoniem te bly, s\u00ea hy het hom na die brandende huis gehaas en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29452\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasmoordenaars brand huis af by Theunissen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[7298,9086,2261,6307],"class_list":["post-29452","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord","tag-volksmoord","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29452","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29452"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29452\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29452"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29452"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29452"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}