{"id":29450,"date":"2015-01-13T06:56:35","date_gmt":"2015-01-13T04:56:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29450"},"modified":"2015-01-13T06:56:35","modified_gmt":"2015-01-13T04:56:35","slug":"bejaarde-egpaar-buite-bloemfontein-afgemaai","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29450","title":{"rendered":"Bejaarde egpaar buite Bloemfontein afgemaai"},"content":{"rendered":"<p>Die name van die bejaarde egpaar wat laas nag op hul Bainsvlei-hoewe buite Bloemfontein doodgeskiet is, is bekend gemaak.<\/p>\n<p>Die Vrystaatse polisie het die name van die bejaarde egpaar bevestig wat in die jongste plaasmoord deur swart aanvallers afgemaai is, tussen Kwaggafontein en Bainsvlei buite Bloemfontein.<\/p>\n<p>Woordvoerder Sam Makhele s\u00ea die lyke van Toon\u00a0en Rienie Swanepoel, tussen die ouderdomme van 72 en 70 onderskeidelik, is gevind kort n\u00e1 twee swart verdagtes in die egpaar se bebloede bakkie\u00a0aangekeer is.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea &#8216;n derde verdagte is kort daarna in Kelly&#8217;s View in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea al drie sal na verwagting verskyn in die Bloemfonteinse landdroshof op aanklagte van moord en roof.<\/p>\n<p>Die eerste twee verdagtes is enkele ure na die voorval gearresteer en het reeds die plek waar die lyke gelaat is aan die polisie uitgewys.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder Chaka Marope s\u00ea die egpaar is omstreeks middernag aangeval. Hulle is vasgebind en van &#8216;n televisiestel en kamera beroof.<\/p>\n<p>Die rowers het die egpaar daarna doodgeskiet en hul lyke 3km van hul huis af in &#8216;n bos gelaat.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die name van die bejaarde egpaar wat laas nag op hul Bainsvlei-hoewe buite Bloemfontein doodgeskiet is, is bekend gemaak. Die Vrystaatse polisie het die name van die bejaarde egpaar bevestig wat in die jongste plaasmoord deur swart aanvallers afgemaai is, tussen Kwaggafontein en Bainsvlei buite Bloemfontein. Woordvoerder Sam Makhele s\u00ea die lyke van Toon\u00a0en Rienie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[18961,4976,218,5170,9086,2261],"class_list":["post-29450","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-aanvallers","tag-bloemfontein","tag-misdaad","tag-moord","tag-plaasmoord","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29450","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29450"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29450\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29450"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29450"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29450"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}