{"id":2944,"date":"2008-10-01T01:32:48","date_gmt":"2008-10-01T01:32:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2944"},"modified":"2008-10-01T01:32:48","modified_gmt":"2008-10-01T01:32:48","slug":"mboweni-ontvang-prokureursbrief","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2944","title":{"rendered":"Mboweni ontvang prokureursbrief"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>&quot;Ons het die brief aan mnr. Mboweni se prokureurs (Werksmans) gestuur en hulle hanteer dit nou,&quot; het die woordvoerder vir die kantoor van die goewerneur Samantha Henkeman ges&ecirc; en bygevoeg dat dit nie die bank se prokureurs was nie maar Mboweni s&#39;n.<\/p>\n<p>Die brief &#8211; van &#39;n aandeelhouer se prokureur &#8211; is Vrydag aan die bank gestuur n&aacute; &#39;n opmerking wat Mboweni aan Mario Pretorius by die jaarvergadering van 19 September gemaak het.<\/p>\n<p>Volgens die brief het Pretorius Mboweni by die jaarvergadering gevra om die vergadering tot orde te roep waarna die goewerneur geweier het en Pretorius met die woord &quot;skokkend&quot; gereageer het.<\/p>\n<p>Dit het verdere reaksie van die goewerneur ontlok wat ges&ecirc; het dat Pretorius nie met hom moet praat soos blankes met swartes tydens die apartheidtyd gepraat het nie.<\/p>\n<p>&quot;Ek sal jou nie toelaat om met my te praat soos wat blankes destyds met swartes gepraat het nie,&quot; het Mboweni na bewering ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Pretorius, deur sy prokureur, Johan van Huyssteens, het &#39;n openbare verskoning gevra vir die aantyging dat hy met die goewerneur op &#39;n rassistiese manier gepraat het.<\/p>\n<p>Die brief eis dat Mboweni sy verklaring moet terugtrek en onvoorwaardelik om verskoning moet vra deur middel van &#39;n brief en &#39;n openbare verklaring in die media.<\/p>\n<p>Indien Mboweni nie sy verklaring terugtrek en onverwoorwaardelik per brief en in die media om verskoning vra nie, het Van Huyssteens ges&ecirc; dat Pretorius &#39;n eis teen hom en die SARB van R1-miljoen gaan instel.<\/p>\n<p>Mboweni kan verdere eise om skadevergoeding van Pretorius in die gesig staar, het die brief gelui.<\/p>\n<p>&quot;Indien u ongevraagde etikettering van ons kli&euml;nt as &#39;n rassis sy sake negatief be&iuml;nvloed, behou hy vanselfsprekend die reg voor om verdere skadevergoeding van u (Mboweni) en die SARB te eis,&quot; het die brief verklaar.<\/p>\n<p>Mboweni se regsverteenwoordigers kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/41-podvesnye-promyshlennye-svetilniki\">\u043f\u0440\u043e\u043c\u044b\u0448\u043b\u0435\u043d\u043d\u044b\u0439 \u0441\u0432\u0435\u0442\u043e\u0434\u0438\u043e\u0434\u043d\u044b\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeTv9mi0NPY\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>&#39;n Brief waarin die Reserwebankgoewerneur Tito Mboweni gevra word om om verskoning te vra omdat hy &#39;n aandeelhouer daarvan <span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/mboweni.gif\" width=\"103\" height=\"131\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Tito Mboweni<\/div>\n<\/div>\n<p> <\/span>beskuldig het dat hy op &#39;n rassistiese manier gepraat het by die bank se algemene vergadering is aan sy persoonlike prokureurs gestuur om te hanteer, het die woordvoerder Dinsdag ges&ecirc;.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[2821,21089,21108],"class_list":["post-2944","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-mboweni-ontvang-prokureursbrief","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2944","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2944"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2944\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2944"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2944"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2944"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}