{"id":29433,"date":"2015-01-12T09:35:58","date_gmt":"2015-01-12T07:35:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29433"},"modified":"2015-01-12T09:35:58","modified_gmt":"2015-01-12T07:35:58","slug":"valke-hoof-geskors-oor-onwettige-deportasies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29433","title":{"rendered":"Valke-hoof geskors oor onwettige deportasies"},"content":{"rendered":"<p>Anwar Dramat, hoof van die Valke,\u00a0is geskors oor bewerings dat hy betrokke was by die onwettige deportasie\u00a0van Zimbabwi\u00ebrs.<\/p>\n<p>Plaaslike media berig dat &#8216;n swartman onwettig aan die\u00a0Zimbabwiese polisie oorhandig is wat daarvan verdink word dat hulle\u00a0hom vermoor het.<\/p>\n<p>Dramat se kantoor ontken betrokkenheid in enige oortreding.<\/p>\n<p>Dramat is\u00a0die hoof van Suid-Afrika se elite Valke-eenheid wat georganiseerde misdaad ondersoek.<\/p>\n<p>&#8220;Ja. Hy [Mnr Dramat] is geskors hangende verdere ondersoeke na die Zimbabwiese deportasie,&#8221; het die polisie ministerie se woordvoerder Musa Zondi aan Sapa\u00a0ges\u00ea.<\/p>\n<p>Dramat het nie kommentaar gelewer sedert sy skorsing nie.<\/p>\n<p>Die DA is onthuts oor die besluit en het\u00a0die parlement genader om die minister van polisie, Nkosinathi Nhleko se besluit te hersien om Dramat te skors.<\/p>\n<p>Die party beweer\u00a0die minister het nie die mag om die hoof van die Valke te skors nie.<\/p>\n<p>Die Helen Suzman-stigting het reeds die hooggeregshof in Pretoria genader om Dramat se skorsing ongeldig te verklaar.<\/p>\n<p>Zimbabwiese opposisie-aktiviste word glo\u00a0herhaaldelik aangerand en gemartel deur die polisie en die weermag.<\/p>\n<p>Twee lede van die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC) in Zimbabwe s\u00ea hulle is aangerand is deur lede van die regerende party in Masvingo, suid van Harare.<\/p>\n<p>Suid-Afrika se Sunday Times het berig dat senior amptenare in die Valke en ander polisie-eenhede onwettige deportasies met hul Zimbabwiese eweknie\u00eb ooreenkom.<\/p>\n<p>&#8216;n 26-jarige Zimbabwi\u00ebr, Witness Ndeya, was &#8220;oorhandig&#8221; deur die Valke en vermoor,\u00a0glo deur die Zimbabwiese polisie, het die koerant berig.<\/p>\n<p>Die Arbeidshof het intussen aan die hoof van die Valke in Gauteng, Shadrack Sibiya &#8216;n interdik teen sy skorsing toegestaan.<\/p>\n<p>Sibiya se regsverteenwoordigers het die hof Sondag genader nadat hy verlede week &#8216;n kennisgewing van sy skorsing ontvang het.<\/p>\n<p>Die skorsing hou na bewering verband met sy vermeende betrokkenheid by die onwettige deportasie van Zimbabwi\u00ebrs.<\/p>\n<p>Sibiya se regsverteenwoordiger, Victor Nkhwashu s\u00ea sy kli\u00ebnt sal vir werk aanmeld.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Anwar Dramat, hoof van die Valke,\u00a0is geskors oor bewerings dat hy betrokke was by die onwettige deportasie\u00a0van Zimbabwi\u00ebrs. Plaaslike media berig dat &#8216;n swartman onwettig aan die\u00a0Zimbabwiese polisie oorhandig is wat daarvan verdink word dat hulle\u00a0hom vermoor het. Dramat se kantoor ontken betrokkenheid in enige oortreding. Dramat is\u00a0die hoof van Suid-Afrika se elite Valke-eenheid wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29433\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Valke-hoof geskors oor onwettige deportasies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19198,19199,7431,5170,7427,11606,2251],"class_list":["post-29433","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anwar-dramat","tag-deportasies","tag-mdc","tag-moord","tag-skorsing","tag-valke","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29433","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29433"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29433\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29433"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29433"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29433"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}