{"id":29429,"date":"2015-01-12T08:49:06","date_gmt":"2015-01-12T06:49:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29429"},"modified":"2015-01-12T08:49:06","modified_gmt":"2015-01-12T06:49:06","slug":"verbod-op-namibiese-vleisuitvoer-na-bek-en-klouseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29429","title":{"rendered":"Verbod op Namibiese vleisuitvoer na bek-en-klouseer"},"content":{"rendered":"<p>Die departement van landbou in die Filippyne het \u2019n tydelike verbod op die invoer van enige lewendehawe of -produkte uit Namibi\u00eb geplaas, het die Republikein berig.<\/p>\n<p>Die verbod volg na\u00a0&#8216;n\u00a0kennisgewing deur die Internasionale Organisasie vir Dieregesondheid (OIE) oor\u00a0die\u00a0uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) in die Zambezistreek.<\/p>\n<p>Proceso Alcala, sekretaris van landbou in die Filippyne, het die tydelike verbod in Desember afgekondig om di\u00e9 land se dieregesondheidstatus te beskerm en nie voedselsekuriteit in die gedrang te bring nie, lui \u2019n kennisgewing op die departement se webtuiste.<\/p>\n<p>\u201cOns kan nie bekostig om kanse te vat nie. Ons is \u2019n BKS-vrye land en is dus uiters waaksaam om nie enige diere of diereprodukte uit lande waar die siekte teenwoordig is, in die Filippyne toe te laat nie,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Die direktoraat veeartsenydienste (DVS) in Namibi\u00eb het vroeg in Desember aangekondig dat bek-en-klouseer in die Linyanti-kiesafdeling in die Zambezi uitgebreek het.<\/p>\n<p>\u2019n Verbod op die bewegings van lewendehawe en -produkte in die streek is dadelik ingestel en die slag van vee by die abattoir op Katima Mulilo is opgeskort.<\/p>\n<p>Namibi\u00eb se kommersi\u00eble boerdery-gebiede suid van die veterin\u00eare kordon, of rooilyn soos dit algemeen bekend staan, is vry van bek-en-klouseer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die departement van landbou in die Filippyne het \u2019n tydelike verbod op die invoer van enige lewendehawe of -produkte uit Namibi\u00eb geplaas, het die Republikein berig. Die verbod volg na\u00a0&#8216;n\u00a0kennisgewing deur die Internasionale Organisasie vir Dieregesondheid (OIE) oor\u00a0die\u00a0uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) in die Zambezistreek. Proceso Alcala, sekretaris van landbou in die Filippyne, het die tydelike &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29429\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verbod op Namibiese vleisuitvoer na bek-en-klouseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7085,19194,19195,14150,6831,19196],"class_list":["post-29429","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bek-en-klouseer","tag-besmette-vleis","tag-dieresiektes","tag-filippyne","tag-namibie","tag-veterinere-kordon"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29429","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29429"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29429\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29429"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29429"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29429"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}