{"id":29394,"date":"2015-01-09T08:52:26","date_gmt":"2015-01-09T06:52:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29394"},"modified":"2015-01-09T08:52:36","modified_gmt":"2015-01-09T06:52:36","slug":"joernaliste-veroordeel-charlie-hebdo-aanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29394","title":{"rendered":"SA Joernaliste veroordeel Charlie Hebdo-aanval"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het die aanval op die Franse weekblad waarin twaalf mense dood is, ten sterkte veroordeel.<\/p>\n<p>SANEF het in &#8216;n verklaring ges\u00ea dat die aanval spanning plaas op godsdiensvryheid asook\u00a0vryheid van spraak.<\/p>\n<p>SANEF het &#8216;n beroep op alle godsdiensleiers gedoen om\u00a0hulself\u00a0van die lafhartige aanval te distansieer, en veral Moslems gesuggereer.<\/p>\n<p>Die Media-instituut van Suid-Afrika het die aanval bestempel as die ergste aanval op joernaliste in baie jare.<\/p>\n<p>Raymond Louw, woordvoerder van die Instituut, s\u00ea daar kan nooit regverdiging wees om mense te na te kom omdat hulle menings uitspreek nie, selfs al is die menings ook vir ander onaanvaarbaar.<\/p>\n<p>Tien joernaliste en twee polisielede wat moes gesorg het vir die joernaliste se veiligheid, is doodgeskiet toe minstens twee gewapende mans gister die publikasie se kantore binnegedring en op die mense losgebrand het.<\/p>\n<p>Die VN het hulde gebring aan die slagoffers van die aanval.<\/p>\n<p>Die vyftien lede van die Veiligheidsraad en dosyne diplomate het met die aanvang van die sitting hul medelye met\u00a0die twaalf slagoffers betuig\u00a0en\u00a0&#8216;n minuut lank in stilte gestaan.<\/p>\n<p>Die spotprentkunstenaar Zapiro, wat homself beywer om Steve Hofmeyer en &#8220;regses&#8221; of Afrikaners stil te maak, het ook krokodiltrane gehuil oor &#8220;spraakvryheid&#8221;.<\/p>\n<p>Die ANC en EFF was nie juis geraak deur die aanval nie, aangesien daar nie &#8216;n politieke voordeel in vervat is vir die twee organisasies wat self mbv terreur\u00a0bewondering by sekere kiesers afdwing\u00a0nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het die aanval op die Franse weekblad waarin twaalf mense dood is, ten sterkte veroordeel. SANEF het in &#8216;n verklaring ges\u00ea dat die aanval spanning plaas op godsdiensvryheid asook\u00a0vryheid van spraak. SANEF het &#8216;n beroep op alle godsdiensleiers gedoen om\u00a0hulself\u00a0van die lafhartige aanval te distansieer, en veral Moslems gesuggereer. Die Media-instituut &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29394\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA Joernaliste veroordeel Charlie Hebdo-aanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19152,8858,19171,5798,8492,7321],"class_list":["post-29394","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-charlie-hebdo","tag-joernaliste","tag-media-instituut","tag-mediavryheid","tag-sanef","tag-spraakvryheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29394","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29394"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29394\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29394"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29394"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29394"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}