{"id":29366,"date":"2015-01-07T18:39:22","date_gmt":"2015-01-07T16:39:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29366"},"modified":"2015-01-07T18:44:34","modified_gmt":"2015-01-07T16:44:34","slug":"wereldleiers-veroordeel-dodelike-aanval-op-satiriese-tydskrif","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29366","title":{"rendered":"W\u00eareldleiers veroordeel dodelike aanval op satiriese tydskrif"},"content":{"rendered":"<p>W\u00eareldleiers het &#8216;n dodelike aanval\u00a0veroordeel\u00a0by die kantore van die satiriese Franse tydskrif\u00a0Charlie Hebdo waarin minstens 12 mense doodgeskiet is Woensdag.<\/p>\n<p>President Fran\u00e7ois Hollande het ges\u00ea die aanval was &#8220;ongetwyfeld&#8221; &#8216;n terroriste-aanval.<\/p>\n<p>Daar was geen onmiddellike\u00a0verklaring\u00a0vir die aanval op die\u00a0tydskrif se kantoor waar\u00a0medewerkers byeen was vir &#8216;n vergadering\u00a0nie.<\/p>\n<p>Charlie Hebdo\u00a0se karikature van die profeet Mohammed het dikwels swaar\u00a0veroordeling van Moslems uitgelok.<\/p>\n<p>Die Paryse aanklaer se kantoor het bevestig dat 12 mense tot dusver doodgeskiet\u00a0is, insluitend vier van Frankryk se bekendste spotprenttekenaars asook\u00a0die tydskrif se direkteur, Stephane Charbonnier (ook bekend as Charb).<\/p>\n<p>Twintig mense is glo beseer, vier van hulle is in &#8216;n kritieke toestand.<\/p>\n<p>Frankryk het sy sekuriteitsweerbaarheid\u00a0tot sy hoogste vlak aangepas en beskermende maatre\u00ebls versterk op plekke\u00a0van aanbidding, winkels, mediakantore en op openbare vervoer.<\/p>\n<p>Top regeringsamptenare is tans byeengeroep vir &#8216;n noodvergadering en Hollande sal na verwagting &#8216;n\u00a0TV-verskyning\u00a0maak teen vanaand.<\/p>\n<p>Die Wit Huis het die aanval in die &#8220;sterkste moontlike terme&#8221; veroordeel terwyl die Britse Eerste Minister, David Cameron dit &#8220;walglik&#8221; genoem het.<\/p>\n<p>Die Europese Unie het\u00a0hul\u00a0solidariteit met Frankryk bevestig en ges\u00ea die\u00a0stryd teen terreur gaan voort.<\/p>\n<p>Donald Tusk, die nuwe president van die Europese Raad het sy skok uitgespreek.<\/p>\n<p>&#8220;Die Europese Unie staan by\u00a0Frankryk na hierdie verskriklike daad. Dit is &#8216;n wrede aanval op ons fundamentele waardes en teen die vryheid van uitdrukking, &#8216;n pilaar van ons demokrasie,&#8221; het die voormalige Poolse premier in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Terwyl ander w\u00eareldleiers, waaronder ook\u00a0die Duitse kanselier Angela Merkel en die Russiese president Vladimir Poetin, die aanval veroordeel het, het ondersteuners van die militante Islamitiese Staat die wrede moorde\u00a0as welverdiende wraak teen Frankryk geprys.<\/p>\n<p>Praag het <a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=13436\">voorheen <\/a>berig\u00a0oor <a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=11386\">aanvalle <\/a>op\u00a0die tydskrif.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>W\u00eareldleiers het &#8216;n dodelike aanval\u00a0veroordeel\u00a0by die kantore van die satiriese Franse tydskrif\u00a0Charlie Hebdo waarin minstens 12 mense doodgeskiet is Woensdag. President Fran\u00e7ois Hollande het ges\u00ea die aanval was &#8220;ongetwyfeld&#8221; &#8216;n terroriste-aanval. Daar was geen onmiddellike\u00a0verklaring\u00a0vir die aanval op die\u00a0tydskrif se kantoor waar\u00a0medewerkers byeen was vir &#8216;n vergadering\u00a0nie. Charlie Hebdo\u00a0se karikature van die profeet Mohammed het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29366\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;W\u00eareldleiers veroordeel dodelike aanval op satiriese tydskrif&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[19152,4869,1093,17039,5361,7507,18750],"class_list":["post-29366","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-charlie-hebdo","tag-eu","tag-frankryk","tag-isis","tag-islam","tag-parys","tag-satire"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29366","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29366"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29366\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29366"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29366"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29366"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}