{"id":29359,"date":"2015-01-07T07:49:17","date_gmt":"2015-01-07T05:49:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29359"},"modified":"2015-01-07T07:50:12","modified_gmt":"2015-01-07T05:50:12","slug":"twee-metropolisielede-in-omkooplokval-gevang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29359","title":{"rendered":"Twee metropolisielede in omkooplokval gevang"},"content":{"rendered":"<p>Twee Tshwane-metropolisiebeamptes is in kennis gestel dat hulle geskors kan word\u00a0hangende &#8216;n ondersoek\u00a0nadat hulle glo omkoopgeld van Yusuf Abramjee, hoof van die teenmisdaadveldtog Crime Line, ge\u00ebis het.<\/p>\n<p>&#8216;n Lokval is glo vir die beamptes gestel. Die twee beamptes\u00a0moes &#8216;n\u00a0spoedkamera in Centurion beman. Hulle was\u00a0nie veronderstel om motoriste van die pad af te trek nie maar slegs met die kamera spoedoortreders af te neem en boetes dan later per pos uit te reik.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n woordvoerder van die Tshwane-metropolisie het Abramjee Maandag die owerhede in kennis gestel dat die twee beamptes hom van die pad af getrek het en omkoopgeld ge\u00ebis het. Hy het geweier om te betaal en die beamptes het hom laat gaan.<\/p>\n<p>\u201cDie beamptes het egter motoriste van die pad af getrek en aan motoriste ges\u00ea hulle moet omkoopgeld betaal sodat hulle nie later \u0149 boete ontvang nie,\u201d het die woordvoerder aan Sapa\u00a0ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hulle het R200 gevra.<\/p>\n<p>Die twee beamptes is onmiddellik in hegtenis geneem. Daar is R1 200 by een van die beamptes gevind en R710 by die ander beampte. Hulle kon nie rekenskap gee van die geld nie, vermoedelik omdat dit omkoopgeld was.<\/p>\n<p>Die twee beamptes het intussen kennisgewings van skorsing ontvang.<\/p>\n<p>Hulle sal sewe dae h\u00ea om daarop te antwoord voor \u0149 besluit geneem sal word oor of hulle geskors moet word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee Tshwane-metropolisiebeamptes is in kennis gestel dat hulle geskors kan word\u00a0hangende &#8216;n ondersoek\u00a0nadat hulle glo omkoopgeld van Yusuf Abramjee, hoof van die teenmisdaadveldtog Crime Line, ge\u00ebis het. &#8216;n Lokval is glo vir die beamptes gestel. Die twee beamptes\u00a0moes &#8216;n\u00a0spoedkamera in Centurion beman. Hulle was\u00a0nie veronderstel om motoriste van die pad af te trek nie maar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29359\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee metropolisielede in omkooplokval gevang&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[2300,13322,19146,19145,14777,15112],"class_list":["post-29359","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-korrupsie","tag-omkoopgeld","tag-oortreding","tag-spoedlokval","tag-spoedoortreding","tag-tshwane-metropolisie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29359","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29359"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29359\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29359"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29359"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29359"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}