{"id":29357,"date":"2015-01-07T07:40:26","date_gmt":"2015-01-07T05:40:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29357"},"modified":"2015-01-07T07:40:26","modified_gmt":"2015-01-07T05:40:26","slug":"wonderwerk-na-boot-seun-se-gesig-oopkloof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29357","title":{"rendered":"Wonderwerk na boot seun se gesig oopkloof"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n\u00a0Seun van Centurion het oorleef nadat \u2018n boot bo-oor hom gery en verskeie wonde veroorsaak het.<\/p>\n<p>&#8216;n Rubberboot se stuurvin het die gesig van \u2018n jong Centurion-seun Saterdag oopgekloof toe hy in \u2018n fratsongeluk onder die boot beland het. Hy het ernstige beserings aan sy gesig en lyf opgedoen, het die Centurion Rekord berig.<\/p>\n<p>\u201cDit is \u2018n wonderwerk dat my kind leef,\u201d het Keanu van der Linde (14) se ma, Sonja, Maandag ges\u00ea. \u201cDit kon soveel erger gewees het.\u201d<\/p>\n<p>Keanu, \u2018n leerling aan die Cornwall Hill College, het saam met sy broer Wally (18) en hulle twee neefs in \u2018n plaasdam naby Standerton, Mpumalanga, van \u2018n rubberboot af gehengel toe die ongeluk gebeur het.<\/p>\n<p>Hulle het tydens die skoolvakansie by hul pa op die plaas gekuier.<\/p>\n<p>\u201cKeanu was in die water besig om die visnette uit te trek, toe die boot skielik na die een kant swaai en bo-oor hom vaar,\u201d het Sonja aan Rekord ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cWally het dadelik in die water gespring, vir Keanu in die boot getel en ys in \u2018n handdoek om sy kop gebind. Hy het met sy broer na die naaste hospitaal gejaag om mediese hulp te kry.\u201d<\/p>\n<p>Die rubberboot se stuurvin het die regterkant van Keanu se gesig oopgekloof en \u2018n diep wond van sowat 25cm gelaat. Sy bo- en onderkaak en regterwangbeen is ook gebreek.<\/p>\n<p>Die vin het hom agter sy oor getref en sy aorta met \u2018n sentimeter gemis.<\/p>\n<p>Keanu het nog \u2018n wond tussen sy o\u00eb opgedoen en die motorbootskroef het hom ook verskeie kere op die arm gekap en wonde gelaat.<\/p>\n<p>Sonja s\u00ea dit is \u2018n wonderwerk dat haar seun nie onherstelbare skade of kopbeserings opgedoen het nie.<\/p>\n<p>\u201cDit is danksy die Here se genade dat hy die fratsongeluk oorleef het,\u201d het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Keanu sterk sedertdien in die ho\u00ebsorgeenheid van die Little Company of Mary-hospitaal in Groenkloof aan.<\/p>\n<p>Sonja het almal vir hulle bystand en gebede bedank en s\u00ea sy is baie dankbaar teenoor haar seun, Wally, wat kalm en beredeneerd opgetree het terwyl hy sy broer se lewe gered het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n\u00a0Seun van Centurion het oorleef nadat \u2018n boot bo-oor hom gery en verskeie wonde veroorsaak het. &#8216;n Rubberboot se stuurvin het die gesig van \u2018n jong Centurion-seun Saterdag oopgekloof toe hy in \u2018n fratsongeluk onder die boot beland het. Hy het ernstige beserings aan sy gesig en lyf opgedoen, het die Centurion Rekord berig. \u201cDit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29357\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wonderwerk na boot seun se gesig oopkloof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[19142,19144,10710,8457,6239,19143],"class_list":["post-29357","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-boot","tag-bootvin","tag-hospitaal","tag-ongeluk","tag-vakansie","tag-wonderwerk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29357","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29357"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29357\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29357"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29357"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29357"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}