{"id":29338,"date":"2015-01-06T09:16:58","date_gmt":"2015-01-06T07:16:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29338"},"modified":"2015-01-06T09:16:58","modified_gmt":"2015-01-06T07:16:58","slug":"swart-prestasie-oral-n-kopseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29338","title":{"rendered":"Swart prestasie oral &#8216;n kopseer"},"content":{"rendered":"<p>Onderwyskenners in Suid-Afrika s\u00ea\u00a0die matriekuitslae weerspie\u00ebl\u00a0die swak\u00a0besluite deur taakspanne en sogenaamde onderwyskundiges wat deur die ANC en hul handlangers aangestel is.<\/p>\n<p>Uitkomsgerigte onderrig (UGO) het kennelik\u00a0misluk asook die\u00a0uitsluiting\u00a0van\u00a0meetkunde as deel van wiskunde, s\u00ea hulle.<\/p>\n<p>Swart\u00a0Suid-Afrikaners\u00a0kan blykbaar nie\u00a0eerstew\u00eareld-onderrigmetodes en \u2013benaderings\u00a0baasraak nie, s\u00ea prof. Kobus Maree, van\u00a0die Universiteit van Pretoria.<\/p>\n<p>Die swak prestasie van kandidate in veral wiskunde word toegeskryf aan die feit dat Wiskunde vraestel 3 eers opsioneel was.<\/p>\n<p>Dit het die ho\u00ebrvlak-vaardighede in die vak getoets, maar tans word dit by\u00a0die gewone twee wiskunde vraestelle ingesluit wat waarskynlik heeltemal te ho\u00eb eise aan leerlinge gestel het.<\/p>\n<p>Swart onderwysers het nie die akademiese agtergrond of die nodige opleiding om sleutelvakke aan te bied nie.<\/p>\n<p>Kenners meen voorts\u00a0dat die departement geld wil vermors op allerlei tegnologiese foefies, terwyl basiese foute met bywoning, dissipline en tydsbestuur nooit reggestel word nie.<\/p>\n<p>Die kwessie van swart prestasie in die res van die w\u00eareld word egter nooit deur die sogenaamde kenners in ons land aangespreek nie.<\/p>\n<p>Die\u00a0prestasiegaping tussen\u00a0swart van wit studente is lank reeds gedokumenteer.<\/p>\n<p>In die VSA word dit ook dikwels as &#8216;n sosiale kloof voorgehou wat dit uiters ingewikkeld maak vir\u00a0beleidmakers, aangesien dit weinig met gerief te make het.<\/p>\n<p>Maar &#8216;n <a href=\"http:\/\/www.nytimes.com\/2010\/11\/09\/education\/09gap.html?_r=0\">verslag<\/a> wat fokus op swart mans dui daarop dat die prentjie\u00a0selfs droewiger is as wat algemeen bekend is.<\/p>\n<p>Slegs 12 persent van swart Graad 4 seuns is vaardig met\u00a0lees, in vergelyking met 38 persent van wit seuns, en slegs 12 persent van swart Graad8 \u00a0seuns is vaardig in wiskunde, in vergelyking met 44 persent van wit seuns.<\/p>\n<p>Armoede alleen kan ook\u00a0nie die verskille verduidelik nie: Arm wit seuns doen net so goed soos die Afro-Amerikaanse seuns wat nie in armoede leef nie, gemeet aan of hulle kwalifiseer vir gesubsidieerde skoolmiddagetes.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onderwyskenners in Suid-Afrika s\u00ea\u00a0die matriekuitslae weerspie\u00ebl\u00a0die swak\u00a0besluite deur taakspanne en sogenaamde onderwyskundiges wat deur die ANC en hul handlangers aangestel is. Uitkomsgerigte onderrig (UGO) het kennelik\u00a0misluk asook die\u00a0uitsluiting\u00a0van\u00a0meetkunde as deel van wiskunde, s\u00ea hulle. Swart\u00a0Suid-Afrikaners\u00a0kan blykbaar nie\u00a0eerstew\u00eareld-onderrigmetodes en \u2013benaderings\u00a0baasraak nie, s\u00ea prof. Kobus Maree, van\u00a0die Universiteit van Pretoria. Die swak prestasie van kandidate in veral &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29338\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart prestasie oral &#8216;n kopseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19133,7218,4817,16734,14102,2848,5180],"class_list":["post-29338","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dissipline","tag-matriekuitslae","tag-onderwys","tag-swart-prestasie","tag-vaardighede","tag-vsa","tag-wiskunde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29338","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29338"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29338\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29338"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29338"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29338"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}