{"id":29333,"date":"2015-01-06T08:50:30","date_gmt":"2015-01-06T06:50:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29333"},"modified":"2015-01-06T08:54:01","modified_gmt":"2015-01-06T06:54:01","slug":"aanvullende-eksamens-sal-vergoed-vir-swak-uitslae","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29333","title":{"rendered":"&#8216;Aanvullende eksamens sal vergoed vir swak uitslae&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga s\u00ea aanvullende eksamens sal gebruik word om te vergoed vir die daling in die matriek slaagsyfer, het RSG berig.<\/p>\n<p>Dit volg nadat sy bekend gemaak het dat die 2014 slaagsyfer met 2,4%\u00a0tot 75,8%\u00a0gedaal het. Sy het &#8216;n beroep op provinsies gedoen om alles in hul vermo\u00eb te doen om te verseker dat leerders di\u00e9 eksamens slaag. Die eksamens word in Februarie en Maart geskryf.<\/p>\n<p>Motshekga s\u00ea die leerders wat van graad 11 na graad 12 deurgesit is, moet moet nie die skuld kry vir die daling in die 2014 matriek-slaagsyfer nie.<\/p>\n<p>Die leerders is deurgesit ten spyte van besware van skole. Mosthekga s\u00ea sommige van di\u00e9 leerders het baie goed gedoen.<\/p>\n<p>Die daling in die slaagsyfer vir die 2014 matriek-eindeksamen is die eerste daling in vyf jaar.<\/p>\n<p>Die onderwysersvakbond, Sadou s\u00ea die departement van basiese onderwys moet dieselfde klem op ander grade plaas as wat op matriek geplaas word. Die vakbond het gereageer op die aankonding dat die 2014 matriek slaagsyfer gedaal het.<\/p>\n<p>Sadou s\u00ea die daling kan daaraan toegeskryf word dat onderwysers nie opgelei is om die nuwe CAPS-leerplan te implementeer nie.<\/p>\n<p>Kommer is ook uitgespreek oor die onre\u00eblmatighede wat by eksamensentrums voorgekom het.<\/p>\n<p>Die minister het vroe\u00ebr bekend gemaak dat verskeie eksamensentrums in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap wat van onre\u00eblmatighede met die eksamen beskuldig is, na ondersoeke van blaam onthef is.<\/p>\n<p>Die ondersoeke deur die department en Umalusi het bevind dat elf van die 39 sentrums in KwaZulu-Natal en 19 in die Oos-Kaap nie aan onre\u00eblmatighede skuldig was nie.<\/p>\n<p>Die oorblywende 28 sentrums in KwaZulu-Natal en 16 in die Oos-Kaap sal verder ondersoek word en &#8216;n verslag behoort teen einde van die maand beskikbaar te wees.<\/p>\n<p>Nog elf sentrums in ander provinsies word ook vir onre\u00eblmatighede ondersoek.<\/p>\n<p>Die slaagsyfer vir wiskunde het met ses persent tot 53 persent gedaal.<\/p>\n<p>Die direkteur-generaal van die departement, het ook bekend gemaak dat die slaagsyfer vir fisiese wetenskap van sowat 67 persent tot 61,5%\u00a0in 2014 gedaal het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga s\u00ea aanvullende eksamens sal gebruik word om te vergoed vir die daling in die matriek slaagsyfer, het RSG berig. Dit volg nadat sy bekend gemaak het dat die 2014 slaagsyfer met 2,4%\u00a0tot 75,8%\u00a0gedaal het. Sy het &#8216;n beroep op provinsies gedoen om alles in hul vermo\u00eb te doen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29333\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Aanvullende eksamens sal vergoed vir swak uitslae&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14915,14912,19132,11591,14965],"class_list":["post-29333","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-14915","tag-matriek","tag-onderwysersvakbond","tag-sadou","tag-uitslae"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29333","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29333"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29333\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29333"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29333"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29333"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}