{"id":29330,"date":"2015-01-06T08:42:27","date_gmt":"2015-01-06T06:42:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29330"},"modified":"2015-01-06T08:44:48","modified_gmt":"2015-01-06T06:44:48","slug":"jongste-plaasmoord-eis-boer-van-estcourt","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29330","title":{"rendered":"Jongste plaasmoord eis boer van Estcourt"},"content":{"rendered":"<p>Die KwaZulu-Natalse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Willies Mchunu, is glo geskok deur\u00a0die moord op \u0149 69-jarige boer van Estcourt.<\/p>\n<p>&#8216;n Bende swart plaasaanvallers het Malcolm\u00a0Green vroeg Maandagoggend in die maag geskiet.<\/p>\n<p>&#8220;Die soort\u00a0voorval moet ten sterkste veroordeel word,&#8221; het Mchunu aan Sapa ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens Mchunu kan die tipe voorvalle voedselsekerheid en sakevertroue in die provinsie ondermyn.<\/p>\n<p>Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het ges\u00ea die aanvallers het met die boer se voertuig gevlug.<\/p>\n<p>&#8220;Die motief vir die moord is nog nie bekend nie en niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.&#8221;<\/p>\n<p>Die polisie ondersoek \u0149 saak van moord en roof.<\/p>\n<p>&#8220;Die verdagtes het glo Green se bakkie, selfoon, skootrekenaar en ander waardevolle items gesteel voordat hulle van die toneel gevlug het,&#8221; het Mchunu ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die KwaZulu-Natal landbou-unie het sy kommer uitgespreek oor wat hy noem &#8216;n vlaag van plaasaanvalle in die provinsie.<\/p>\n<p>Die unie s\u00ea vyf boere is dood en 25 beseer in onlangse aanvalle in die provinsie. Die woordvoerder, Koos Maiias s\u00ea die regering moet meer doen om boere te beskerm.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die land se voedselprodusente word vermoor en van hulle grond gedryf en dit is iets wat die land nie kan bekostig nie. Maiias s\u00ea patrollies in plattelandse gebiede moet verskerp word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die KwaZulu-Natalse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Willies Mchunu, is glo geskok deur\u00a0die moord op \u0149 69-jarige boer van Estcourt. &#8216;n Bende swart plaasaanvallers het Malcolm\u00a0Green vroeg Maandagoggend in die maag geskiet. &#8220;Die soort\u00a0voorval moet ten sterkste veroordeel word,&#8221; het Mchunu aan Sapa ges\u00ea. Volgens Mchunu kan die tipe voorvalle voedselsekerheid en sakevertroue in die provinsie ondermyn. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29330\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jongste plaasmoord eis boer van Estcourt&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[218,7298,9086,8576,2261],"class_list":["post-29330","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-misdaad","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord","tag-voedselsekerheid","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29330","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29330"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29330\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29330"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29330"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29330"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}