{"id":29244,"date":"2014-12-29T10:24:54","date_gmt":"2014-12-29T08:24:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29244"},"modified":"2014-12-29T10:24:54","modified_gmt":"2014-12-29T08:24:54","slug":"airasia-vliegtuig-vermoedelik-op-seebodem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29244","title":{"rendered":"AirAsia-vliegtuig vermoedelik op seebodem"},"content":{"rendered":"<p>Daar word vermoed dat die vermiste AirAsia-vliegtuig van vlug QZ8501 wat Sondag tussen Surabaya en Singapoer verdwyn het, op die bodem van die see verkeer. Die soektog daarna word vanoggend voortgesit.<\/p>\n<p>Die lugredery het verklaar dat hy alle pogings steun om die vliegtuig te vind en sy volle samewerking bied.<\/p>\n<p>Die lugredery het bevestiging ontvang van die Nasionale Soek- en Reddingsagentskap van die Republiek van Indonesi\u00eb (Basarnas) dat \u0149 internasionale opsporings- en reddingspoging van Indonesi\u00eb, Singapoer en Maleisi\u00eb geloods is.<\/p>\n<p>AirAsia het intussen \u0149 regstelling uitgereik oor die nasionaliteit van die passasiers en bemanning aan boord van vlug QZ8501. Een van die passasiers is van die Verenigde Koninkryk, een van Singapoer, een van Maleisi\u00eb, drie van Suid-Korea, en 149 van Indonesi\u00eb. Een van die bemanningslede is van Frankryk en ses van Indonesi\u00eb.<\/p>\n<p>Die vliegtuig is \u0149 Airbus A320-200 met die registrasienommer PK-AXC. Dit het soek geraak nadat die kaptein, wat oor 20 537 vlugure se ervaring beskik, versoek het om die vlugroete\u00a0 weens gure weersomstandighede aan te pas.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar word vermoed dat die vermiste AirAsia-vliegtuig van vlug QZ8501 wat Sondag tussen Surabaya en Singapoer verdwyn het, op die bodem van die see verkeer. Die soektog daarna word vanoggend voortgesit. Die lugredery het verklaar dat hy alle pogings steun om die vliegtuig te vind en sy volle samewerking bied. Die lugredery het bevestiging ontvang [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[19098,19099,18944,19100],"class_list":["post-29244","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-airasia","tag-soektog","tag-vliegtuig","tag-vlug-qz8501"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29244","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29244"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29244\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29244"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29244"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29244"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}