{"id":29138,"date":"2014-12-23T10:23:14","date_gmt":"2014-12-23T08:23:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29138"},"modified":"2014-12-23T10:23:14","modified_gmt":"2014-12-23T08:23:14","slug":"nuwe-boek-werp-lig-op-anc-se-terreurveldtog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29138","title":{"rendered":"Nuwe boek werp lig op ANC se terreurveldtog"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuwe boek werp lig op &#8216;n sogenaamde &#8216;n mislukte operasie om ANC-leiers te vermoor in ballingskap.<\/p>\n<p>Die boek wat\u00a0pas in Brittanje verskyn het, <em>Iron Fist from the Sea: South Africa&#8217;s Seaborne Raiders 1978-1988<\/em>, vertel hoe skilderye met plofstof gelaai,\u00a0sou gebruik word.<\/p>\n<p>Die vliegtuig vol\u00a0spesmagsoldate wat die &#8220;gelade&#8221; skilderye sou aflewer het egter in mistige weer omgedraai.<\/p>\n<p>Dit is een van die dosyne verrassende onthullings waarin\u00a0besonderhede van bedrywighede van &#8216;n geheime Suid-Afrikaanse Weermag-eenheid in die 70&#8217;s en 80&#8217;s oopgevlek word.<\/p>\n<p>Baie min van die lede was ouer as 25. Hule moes onder uiters moeilike omstandighede, lang afstande en min bystand, die ANC se terreurveldtog stuit.<\/p>\n<p>Hoewel die aanval op die ANC-leierskap in &#8216;n boskamp in Tanzani\u00eb afgelas is, was dosyne ander missies suksesvol, insluitend &#8216;n aanval op &#8216;n olie-raffinadery in Luanda asook\u00a0die bombardement en sink van sewe skepe.<\/p>\n<p>Die boek vertel ook hoe twee Suid-Afrikaanse recce&#8217;s Thabo Mbeki in &#8216;n restaurant in Dar es Salaam afgeluister het. Mbeki was &#8216;n ontwykende en sentrale figuur in die terreurveldtog.<\/p>\n<p>Die skrywers van die boek is luitenant-kolonel Douw Steyn en skout-admiraal Arne S\u00f6derlund,\u00a0twee SAW-offisiere.<\/p>\n<p>Dit onthul van die bedrywighede van een van\u00a0die mees gevreesde SAW-spesmageenhede, \u00a04 Reconnaissance Regiment &#8211; &#8220;4 Recce&#8221; &#8211; &#8216;n eenheid wat saam met die vloot teikens so ver as Cabinda in Angola naby die mond van die Kongorivier getref het.<\/p>\n<p>Steyn en S\u00f6derlund was\u00a0meer as vyf jaar saam\u00a0lede van die eenheid, wat digby\u00a0Langebaan, noord van Kaapstad,\u00a0gestasioneer was.<\/p>\n<p>Hulp is ook verkry van\u00a0Russiese veterane om &#8216;n akkurate weergawe\u00a0te verseker.<\/p>\n<p>&#8220;&#8216;n Klein aantal ex-SAW-lede was nie gelukkig oor die boek nie, maar ons het gevoel dat die geskiedenis aangeteken moes word, en het geweet dat al die bedrywighede uitgevoer is met behoorlike politieke goedkeuring en toesig en streng beheer,&#8221; s\u00ea S\u00f6derlund.<\/p>\n<p>Die boek is ook gebaseer op die skrywers se persoonlike ervaring. Steyn was operasionele bevelvoerder van die 4 Recce-groep en S\u00f6derlund was later Suid-Afrika se milit\u00eare attach\u00e9 in Londen en betrokke\u00a0in\u00a0die oprigting van die post-apartheid vloot.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuwe boek werp lig op &#8216;n sogenaamde &#8216;n mislukte operasie om ANC-leiers te vermoor in ballingskap. Die boek wat\u00a0pas in Brittanje verskyn het, Iron Fist from the Sea: South Africa&#8217;s Seaborne Raiders 1978-1988, vertel hoe skilderye met plofstof gelaai,\u00a0sou gebruik word. Die vliegtuig vol\u00a0spesmagsoldate wat die &#8220;gelade&#8221; skilderye sou aflewer het egter in mistige &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29138\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe boek werp lig op ANC se terreurveldtog&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[19074,227,5048,19076,15038,12366,224,19075,7829,2254],"class_list":["post-29138","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-4-recce","tag-anc","tag-angola","tag-langebaan","tag-recce","tag-sabotasie","tag-saw","tag-spesmagte","tag-terreur","tag-thabo-mbeki"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29138","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29138"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29138\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29138"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29138"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29138"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}