{"id":29081,"date":"2014-12-22T09:59:09","date_gmt":"2014-12-22T07:59:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29081"},"modified":"2014-12-22T10:05:14","modified_gmt":"2014-12-22T08:05:14","slug":"said-hoof-dalk-weer-geskors","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29081","title":{"rendered":"SAID-hoof dalk weer geskors"},"content":{"rendered":"<p>Ivan Pillay, adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), kan weer geskors word net\u00a0enkele dae nadat sy vorige skorsing tersyde gestel is, berig die Sunday Times.<\/p>\n<p>Volgens die berig het Pillay Vrydag &#8216;n skorsingskennisgewing ontvang waarvolgens hy tot 12 Januarie het om redes aan te voer oor hoekom hy nie geskors moet word nie.<\/p>\n<p>Die arbeidshof in Johannesburg Donderdag beveel het dat Pillay se aanvanklike skorsing tersyde gestel moet word.<\/p>\n<p>Pillay is deur Tom Moyane, hoof van die SAID, geskors nadat hy &#8216;n paneel aangestel het om bewerings te ondersoek oor \u0149 spesialeprojekte-eenheid se beweerde onwettige aktiwiteite.<\/p>\n<p>Volgens die Sunday Times se berig moet Pillay geskors word aangesien hy met bewyse kan peuter tydens die ondersoek, soos hy al glo\u00a0voorheen gedoen het.<\/p>\n<p>Pillay word daarvan beskuldig dat hy \u0149 sleutelrol gespeel het in die oprig van \u0149 geheime intelligensie-eenheid binne die SAID ondanks die feit dat hy geweet het dit is ongrondwetlik.<\/p>\n<p>Hy het na bewering die SAID in oneer gebring deur die &#8220;skelm gedrag van diegene wat aangestel is om onwettige bedrywighede uit te voer te magtig, of versuim om dit te verhoed&#8221;.<\/p>\n<p>Volgens die berig het Pillay op bedrieglike wyse vroe\u00eb aftrede misbruik vir finansi\u00eble gewin en verkwistende en nuttelose uitgawes aangegaan.<\/p>\n<p>Pillay en Peter Richer, groephoof van risiko en beplanning, het die arbeidshof genader nadat hulle op 5 Desember deur Moyane geskors is. Richer het egter \u0149 skikking met die SAID bereik waarna sy skorsing tersyde gestel is.<\/p>\n<p>Die Minister van Finansies Nhlanhla Nene s\u00ea hy is in konsultasie met die kommissaris van die Inkomstediens, Tom Monyane, oor hoe om die hartseer hoofstuk af te sluit.<\/p>\n<p>Nene s\u00ea hy sal nie toelaat dat die onlangse gebeure die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ontspoor nie.<\/p>\n<p>Hy het onderneem om te verseker dat die Inkomstediens &#8216;n model-instelling bly.<\/p>\n<p>Die minister s\u00ea hy sal aan die einde van aanstaande maand &#8216;n aankondiging maak oor die pad vorentoe.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ivan Pillay, adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), kan weer geskors word net\u00a0enkele dae nadat sy vorige skorsing tersyde gestel is, berig die Sunday Times. Volgens die berig het Pillay Vrydag &#8216;n skorsingskennisgewing ontvang waarvolgens hy tot 12 Januarie het om redes aan te voer oor hoekom hy nie geskors moet word nie. Die arbeidshof &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29081\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAID-hoof dalk weer geskors&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19055,19007,19054,8978],"class_list":["post-29081","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geheime-eenheid","tag-inkomstediens","tag-ivan-pillay","tag-said"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29081","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29081"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29081\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29081"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29081"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29081"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}