{"id":29001,"date":"2014-12-17T10:49:29","date_gmt":"2014-12-17T08:49:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=29001"},"modified":"2014-12-17T10:49:29","modified_gmt":"2014-12-17T08:49:29","slug":"indie-veroordeel-terreuraanval-in-pakistan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=29001","title":{"rendered":"Indi\u00eb veroordeel terreuraanval in Pakistan"},"content":{"rendered":"<p>Indi\u00eb se premier Narendra Modi, s\u00ea die land treur oor die slagoffers van &#8216;n dodelike terroriste-aanval op &#8216;n skool in Peshawar, Pakistan, waarin meer as 140 mense, insluitend kinders, gedood is.<\/p>\n<p>Modi, s\u00ea\u00a0die land rou oor die dood van 132 kinders en nege volwassenes, wat\u00a0deur Taliban-militante Dinsdag vermoor is.<\/p>\n<p>&#8220;In die nasleep van duistere aanval in Pakistan, ek doen &#8216;n beroep op skole in Indi\u00eb om 2 min stilte m\u00f4re te hou as &#8216;n gebaar\u00a0van solidariteit,&#8221; het Modi getwiet.<\/p>\n<p>Modi het sy medelye oorgedra aan\u00a0Pakistanise \u00a0premier Nawaz Sharif in &#8216;n telefoongesprek. &#8220;Indi\u00eb staan stewig by\u00a0Pakistan in die stryd teen terreur,&#8221; het Modi getwiet, en bygevoeg dat sy\u00a0land enige hulp soos nodig sal voorsien. Hy het verwys na die skoolslagting as &#8220;&#8216;n sinnelose daad van onuitspreeklike wreedheid.&#8221;<\/p>\n<p>Hy het ook die terroriste-aanval in Sydney,\u00a0Australi\u00eb veroordeel.<\/p>\n<p>Die Pakistanse Taliban poog om &#8216;n kalifaat in die gebied te vestig onder hul beheer in die noordweste van Pakistan.<\/p>\n<p>Drie dae van rou het begin in Pakistan. Sommige van die slagoffers van die aanval, wat w\u00eareldwyd veroordeel is, is Dinsdag begrawe. Die res sal na verwagting Woensdag ter aarde bestel word, volgens AFP.<\/p>\n<p>Intussen\u00a0het die\u00a0Suid-Afrikaanse regering die Taliban-aanval as onmenslik en barbaars bestempel.<\/p>\n<p>Die woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge, Clayson Monyela het die aanval skerp veroordeel. Hy s\u00ea doelbewuste aanvalle op skole kom neer op misdade teen die mensdom.<\/p>\n<p>Monyela s\u00ea Suid-Afrika sal voortgaan om pogings te ondersteun om terrorisme te voorkom. Al ses aanvallers is deur Pakistaanse veiligheidsmagte doodgeskiet.<\/p>\n<p>Die Afgaanse Taliban het intussen die aanval deur die Pakistaanse Taliban veroordeel. Die groep s\u00ea die doelbewuste moord op onskuldige mense, kinders en vroue druis in teen die beginsel van Islam wat deur elke Islamitiese party of regering toegepas moet word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Indi\u00eb se premier Narendra Modi, s\u00ea die land treur oor die slagoffers van &#8216;n dodelike terroriste-aanval op &#8216;n skool in Peshawar, Pakistan, waarin meer as 140 mense, insluitend kinders, gedood is. Modi, s\u00ea\u00a0die land rou oor die dood van 132 kinders en nege volwassenes, wat\u00a0deur Taliban-militante Dinsdag vermoor is. &#8220;In die nasleep van duistere aanval &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=29001\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Indi\u00eb veroordeel terreuraanval in Pakistan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8026,7301,6663,7829],"class_list":["post-29001","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-indie","tag-pakistan","tag-taliban","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29001","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=29001"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/29001\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=29001"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=29001"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=29001"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}