{"id":28999,"date":"2014-12-17T09:32:27","date_gmt":"2014-12-17T07:32:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28999"},"modified":"2014-12-17T09:32:27","modified_gmt":"2014-12-17T07:32:27","slug":"australiese-premier-tob-dat-gyselnemer-nie-terreurlys-haal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28999","title":{"rendered":"Australiese premier tob dat gyselnemer nie terreurlys haal"},"content":{"rendered":"<p>Die Australiese premier, Tony Abbott het dit bevraagteken dat die man wat verantwoordelik was vir Maandag se gyselaarsdrama in Sydney, se naam nie op die land se terreurlys was nie.<\/p>\n<p>Abbot s\u00ea hy wil ook weet hoe Monis, wat op borgtog uit was, daarin geslaag het om &#8216;n wapen te bekom.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die drama is die land se eerste kennismaking met terreur in meer as 35 jaar.<\/p>\n<p>Australiese veiligheidsmagte het in die nag van Maandag na\u00a0Dinsdag die sestienuur-lange gyselaarsdrama in Sydney be\u00ebindig deur die kafee\u00a0binne te val.<\/p>\n<p>Drie mense is dood gedurende\u00a0die ontsetting, waaronder die gyselnemer.<\/p>\n<p>Die polisie het Maandag\u00a0die dood van\u00a0die 50-jarige Irannese gyselnemer en asielsoeker Man Haron Monis, &#8216;n 34-jarige man en &#8216;n 38-jarige vrou bevestig. Daar is ook vier beseerdes gemeld.<\/p>\n<p>In die kafee\u00a0is &#8216;n totaal van sewentien mense gyselaar gehou vir langer as 16 uur. Dit aantal mense was lank onduidelik.<\/p>\n<p>Dit kafee\u00a0is bestorm toe &#8216;n aantal gyselaars daarin geslaag het om te ontsnap.\u00a0Volgens polisiekommissaris Andrew Scipione is daar toe geskiet,\u00a0waarna die polisie\u00a0die kafee binnegestorm het.<\/p>\n<p>Scipione\u00a0wou nie s\u00ea hoe die slagoffers dood is nie. Dit is nie duidelik of\u00a0Haron Monis of die polisie hulle doogeskiet het nie.<\/p>\n<p>Hy het egter ges\u00ea dat &#8221;as die agente nie ingegryp het op daardie tydstip nie, sou daar\u00a0baie meer dooies gewees het&#8221;.<\/p>\n<p>Die twee slagoffers, &#8216;n man en &#8216;n vrou, is\u00a0in die hospitaal oorlede.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Australiese premier, Tony Abbott het dit bevraagteken dat die man wat verantwoordelik was vir Maandag se gyselaarsdrama in Sydney, se naam nie op die land se terreurlys was nie. Abbot s\u00ea hy wil ook weet hoe Monis, wat op borgtog uit was, daarin geslaag het om &#8216;n wapen te bekom. Hy s\u00ea die drama &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28999\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Australiese premier tob dat gyselnemer nie terreurlys haal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8315,5501,19016,4970,19017,5090,17505,7829],"class_list":["post-28999","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-australie","tag-gyselaars","tag-gyselnemer","tag-iran","tag-lindt","tag-moslem","tag-slagoffers","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28999","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28999"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28999\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28999"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28999"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28999"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}