{"id":28990,"date":"2014-12-17T08:26:01","date_gmt":"2014-12-17T06:26:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28990"},"modified":"2014-12-17T08:26:01","modified_gmt":"2014-12-17T06:26:01","slug":"zille-verdedig-geheime-said-eenheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28990","title":{"rendered":"Zille verdedig geheime SAID-eenheid"},"content":{"rendered":"<p>Die Presidensie het\u00a0ten sterkste beswaar gemaak teen bewerings van die DA-leier, Helen Zille oor die president se verbintenis met die inkomstediens.<\/p>\n<p>Zille het president Jacob Zuma verbind met die skorsings van amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.<\/p>\n<p>Volgens die Presidensie is haar pogings om die president\u00a0daarmee te verbind, moedswillig. Klaarblyklik wil\u00a0sommige koerante Zuma ook by die saak insleep.<\/p>\n<p>Die Presidensie s\u00ea die president is nie gemoeid\u00a0met enige van die bewerings wat teen die geskorste lede gemaak word nie.<\/p>\n<p>Zille het in haar jongste nuusbrief ges\u00ea Zuma is &#8220;dalk&#8221; besig om die SAID oor te neem om homself en die ANC teen die betaling van belasting te beskerm.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea die huidige konflik in die diens het ontstaan nadat Zuma Tom Moyane in September as die nuwe kommissaris aangestel het.<\/p>\n<p>Moyane het vroe\u00ebr vandeesmaand die adjunk-kommissaris Ivan Pillay en die hoof van strategie, Peter Richer afgedank.<\/p>\n<p>Onder die leiding van di\u00e9 twee figure, het hulle glo toegelaat dat SAID\u00a0afgepers word om\u00a0R3 miljoen te betaal om stil te bly oor die geheime\u00a0intelligensie-eenheid wat\u00a0Zuma se private huis in Forest Town, Johannesburg dopgehou het en meeluistertoestelle geplant het.<\/p>\n<p>Sulke optrede is onwettig want dit\u00a0oortree die Nasionale Strategiese Intelligensie Wet wat bepaal\u00a0dat alleen\u00a0Suid-Afrika se weermag, polisie en intelligensie-strukture geheime intelligensie mag insamel.<\/p>\n<p>Die spioen,\u00a0bekend as &#8220;Skollie&#8221;, wie se regte naam aan die Sunday Times bekend is, was die hoof van SAID se koverte Spesiale Projekte Eenheid, later hernoem na die <em>National Research Group<\/em>.<\/p>\n<p>Zille het die bestaan van die geheime eenheid in die Inkomstediens verdedig en ges\u00ea dit het duidelik geword dat Zuma nie wil h\u00ea die diens moet ondersoek instel na sy belastingsake nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Presidensie het\u00a0ten sterkste beswaar gemaak teen bewerings van die DA-leier, Helen Zille oor die president se verbintenis met die inkomstediens. Zille het president Jacob Zuma verbind met die skorsings van amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Volgens die Presidensie is haar pogings om die president\u00a0daarmee te verbind, moedswillig. Klaarblyklik wil\u00a0sommige koerante Zuma ook by die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19007,19008,2851,8978,6010,6879,321],"class_list":["post-28990","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-inkomstediens","tag-intelligensie-strukture","tag-polisie","tag-said","tag-weermag","tag-zille","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28990","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28990"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28990\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28990"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28990"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28990"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}