{"id":28978,"date":"2014-12-15T08:50:55","date_gmt":"2014-12-15T06:50:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28978"},"modified":"2014-12-15T08:51:20","modified_gmt":"2014-12-15T06:51:20","slug":"eff-prys-jansen-waarsku-anc","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28978","title":{"rendered":"EFF prys Jansen, waarsku ANC"},"content":{"rendered":"<p>Die EFF\u00a0se top ses leiers sal tydens die verkiesingkonferensie wat tans by die Universiteit van die Vrystaat gehou word, aangewys word.<\/p>\n<p>Floyd Shivambu, hoofsweep van die EFF, het universiteit\u00a0geprys vir sy onpartydigheid omdat hy die EFF geakkommodeer het.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is &#8216;n dapper\u00a0instelling met &#8216;n sterk leierskap,&#8221; het hy met verwysing na Jonathan Jansen ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Vaal Universiteit van Tegnologie wou nie verlof gee aan die EFF om sy konferensie daar te hou nie, selfs nadat hulle die saal\u00a0bespreek en\u00a0betaal het.<\/p>\n<p>Julius Malema, leier van die\u00a0party het ges\u00ea &#8220;die regse partye, soos die DA&#8221;, het &#8216;n plafon bereik en sal nie nog swart stemme lok nie. Hy het bewerings, dat die EFF in die parlement deur\u00a0die Demokratiese Alliansie gebruik word, verwerp. &#8220;Ons werk net saam oor bestaande kwessies.&#8221;<\/p>\n<p>Die DA het hulself reeds verbind tot &#8216;n Trotskistiese ideologie van &#8220;struggle&#8221;, soortgelyk aan di\u00e9 van die EFF.<\/p>\n<p>Die EFF is vol vertroue oor sy prestasie in die 2016 plaaslike verkiesing en het Sondag die ANC gewaarsku dat sy oorheersing\u00a0bedreig word.<\/p>\n<p>&#8220;Om die waarheid te s\u00ea, ons raai die regerende party in Tshwane, Ekurhuleni en Nelson Mandela Bay aan om hul tassies te begin pak,&#8221; het Malema\u00a0aan afgevaardigdes ges\u00ea in Bloemfontein.<\/p>\n<p>Hy het egter voorspel dat geen party al die metropolitaanse munisipaliteite sal wen nie. \u201cDie plaaslikeregeringsverkiesings gaan dissipline van die EFF vereis.<\/p>\n<p>Malema het ges\u00ea die toekoms van Suid-Afrika is helder en die party kan die land vorentoe vat. &#8220;Ons was op die spits van die berg en het die toekoms gesien,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Die toekoms lyk baie helder. Suid-Afrika sal ekonomiese emansipasie bereik danksy die EFF.&#8221; Hy meen die EFF is die enigste organisasie wat die land kan bevry.<\/p>\n<p>Hy het egter gemaan dat die land &#8216;n leierskapkrisis beleef en het verwys na werkloosheid, dienslewering en opvoeding. &#8220;Ons is in \u0149 krisis omdat die 8 miljoen mense werk soek, en dit nie kan kry nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die EFF\u00a0se top ses leiers sal tydens die verkiesingkonferensie wat tans by die Universiteit van die Vrystaat gehou word, aangewys word. Floyd Shivambu, hoofsweep van die EFF, het universiteit\u00a0geprys vir sy onpartydigheid omdat hy die EFF geakkommodeer het. &#8220;Dit is &#8216;n dapper\u00a0instelling met &#8216;n sterk leierskap,&#8221; het hy met verwysing na Jonathan Jansen ges\u00ea. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28978\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF prys Jansen, waarsku ANC&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,4976,7599,10876,6539,5376],"class_list":["post-28978","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-bloemfontein","tag-da","tag-eff","tag-malema","tag-munisipaliteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28978","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28978"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28978\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28978"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28978"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28978"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}