{"id":2893,"date":"2008-09-25T03:22:00","date_gmt":"2008-09-25T03:22:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2893"},"modified":"2008-09-25T03:22:00","modified_gmt":"2008-09-25T03:22:00","slug":"bush-boesem-min-vertroue-in-by-vn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2893","title":{"rendered":"Bush boesem min vertroue in by VN"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">President Luiz In&aacute;cio Lula da Silva van Brasili&euml; het Dinsdag in sy toespraak ges&ecirc; dit is onregverdig om te verwag dat die hele w&ecirc;reld die verantwoordelikheid moet dra vir die VSA se ongebreidelde hebsug.<\/p>\n<p>  Daar was &#39;n groot mate van Schadenfeude onder lidlande te bespeur oor die finansi&euml;le verknorsing van die VSA omdat Amerika weinig simpatie gehad het vir die druk waaronder baie lande geplaas is deur hulle blootstelling aan &#39;n geglobaliseerde ekonomie. <\/p>\n<p>  Dat die Bush-administrasie &#8211; wat eers volgehou het dat bankrotskappe elders buite hulle eie grense maar hulle gang moet gaan &#8211; nou &#39;n reuse hulppaket saamgestel het, is vir vele &#39;n aanduiding dat die VSA nie graag hulle eie medisyne neem nie.<\/p>\n<p>  Ook is daar kommer dat die gebrek aan oorsig op Wallstraat die w&ecirc;reldekonomie dermate gaan knou, dat die amstes die hoogste prys sal moet betaal.<\/p>\n<p>  Ban Ki Moon het in sy openingsrede ges&ecirc; dat die globale finansi&euml;le krisis al die VN se harde werk in gevaar stel en dit bevraagteken of steun vir die vrye mark so &#39;n gesonde ding was. Hy het ges&ecirc; onkritiese geloof in die towerkrag van markte is nie wat nou nodig is nie.<\/p>\n<p>  Bush het die heersende kommer by die VN heeltemal onderskat en in sy rede byna uitsluitlik gefokus op die probleem van terrorisme vir die VSA. Hy het slegs &#39;n paar sinne aan die finansi&euml;le krisis op Wallstraat gewy.<\/p>\n<p>  Mark Malloch Brown, &#39;n Britse kabinetminister, het ges&ecirc; lidlande sien nou duidelik deur die Amerikaners se dubbele standaarde. Dit was nie Kuba of Iran wat gister oor die VSA gekla het nie, maar&nbsp; hulle eie bondgenote en&nbsp; vriende. <\/p>\n<p>  President Nicolas Sarkozy het die huidige krisis as die grootste gemors sedert die Depressie beskryf en die finansi&euml;le stelsel &quot;waansinnig&quot; genoem. Hy het &#39;n ontmoeting vir November voorgestel wat deur talle ondersteun is oor hoe om die reguleringsprobleme die hoof te bied.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">free gambling<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Na jare se sedige preke oor die vrye mark, het George W. Bush se laaste toespraak voor die Algemene Vergadering by die VN nie goed afgegaan nie. In die gange van die organisasie is dit blykbaar al waaroor die lede praat.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-2893","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2893","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2893"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2893\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2893"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2893"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2893"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}