{"id":28858,"date":"2014-12-12T10:09:09","date_gmt":"2014-12-12T08:09:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28858"},"modified":"2014-12-12T10:09:09","modified_gmt":"2014-12-12T08:09:09","slug":"palestyne-blameer-israel-vir-minister-se-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28858","title":{"rendered":"Palestyne blameer Israel vir minister se dood"},"content":{"rendered":"<p>Die Palestynse owerheid het Israel blameer vir die skielike dood van &#8216;n Palestynse kabinetsminister.<\/p>\n<p>Israel het sy troepe in die Wes-Oewer intussen vermeerder en die minister van verdediging, Moshe Yaalon, het verskoning vir die dood aangebied.<\/p>\n<p>Volgens die Palestyne toon die voorlopige lykskouing &#8211; wat betwis word deur Israeliese patolo\u00eb &#8211; dat hy gesterf het tydens &#8216;n gewelddadige konfrontasie met Israeliese troepe.<\/p>\n<p>Nagenoeg 30 Israelse soldate en grenspolisie het Woensdag traangas en skokgranate op omtrent 100 betogers in die dorp, Turmusiya noord van Ramallah, afgevuur wat teen Joodse besettings geprotesteer het deur olyfbome te plant.<\/p>\n<p>&#8216;n Gestampery het uitgebreek en \u2018n grenspolisieman het die 55-jarige Palestynse minister, Ziad Abu Ein, gestamp en ferm met een hand om die nek gegryp.<\/p>\n<p>Minute later het die minister swak begin voel, op die grond neergeval en sy bors vasgegryp. Hy het onderweg na die hospitaal beswyk.<\/p>\n<p>Die voorval het plaasgevind midde verhoogte spanning tussen Israel en Palestyne n\u00e1 maande se gewelddadige onluste in Jerusalem, Tel Aviv en die Israelies-besette Wes-Oewer.<\/p>\n<p>&#8216;n Palestyne amptenaar het aan Reuters ges\u00ea dokters van Jordani\u00eb en Palestina wat by die nadoodse ondersoek betrokke was, het bevind dat Abu Ein dood is \u201cnadat hy geslaan is, traangas ingeasem het en mediese bystand vertraag is.\u201d<\/p>\n<p>&#8216;n Israelse mediese bron met kennis van die nadoodse ondersoek, het egter aan Reuters ges\u00ea die minister is dood n\u00e1 \u2018n hartaanval en dat hy voorheen aan sy hart gely het.<\/p>\n<p>Die Palestynse president, Mahmoud Abbas, het die voorval as &#8220;barbaars&#8221; bestempel en ges\u00ea topleiers sal na afloop van Abu Ein se begrafnis, met volle milit\u00eare eer Donderdagmiddag, hul reaksie oorweeg.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Palestynse owerheid het Israel blameer vir die skielike dood van &#8216;n Palestynse kabinetsminister. Israel het sy troepe in die Wes-Oewer intussen vermeerder en die minister van verdediging, Moshe Yaalon, het verskoning vir die dood aangebied. Volgens die Palestyne toon die voorlopige lykskouing &#8211; wat betwis word deur Israeliese patolo\u00eb &#8211; dat hy gesterf het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28858\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Palestyne blameer Israel vir minister se dood&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18985,5174,18984,8518,9365],"class_list":["post-28858","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-hartaanval","tag-israel","tag-minister","tag-palestynse-owerheid","tag-wesoewer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28858","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28858"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28858\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28858"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28858"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28858"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}