{"id":28852,"date":"2014-12-12T09:44:11","date_gmt":"2014-12-12T07:44:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28852"},"modified":"2014-12-12T09:44:11","modified_gmt":"2014-12-12T07:44:11","slug":"kraaifontein-moorde-skokkend-wreed","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28852","title":{"rendered":"Kraaifontein-moorde skokkend wreed"},"content":{"rendered":"<p>Die moorde\u00a0van ses mans het die gemeen\u00adskap van Joostenbergvlakte geskok gelaat.<\/p>\n<p>Vier van die lyke\u00a0is intussen uitgeken.<\/p>\n<p>Die vermoorde mans het langs mekaar gel\u00ea met hul arms agter hul r\u00fbe vasgebind, en hul gesigte in die grond. Hulle is vermoedelik met skerp voorwerpe gesteek.<\/p>\n<p>Een fotograaf het aan\u00a0die media vertel het daar was klippe op die mans se koppe gepak.<\/p>\n<p>Volgens AFP is di\u00e9 &#8220;teregstelling&#8221; soos hierdie \u2019n ontstellende nuwe verwikkeling in \u2019n land waar gewelddadige misdaad\u00a0hoogty vier.<\/p>\n<p>&#8220;Die polisie ondersoek ses moordsake en ons vra dat enigiemand met inligting na hul naaste polisiekantoor gaan,&#8221; het kapt. Frederick van Wyk, \u2019n provinsiale polisiewoordvoerder\u00a0ges\u00ea.<\/p>\n<p>Polisielede het Woensdag tot net n\u00e1 21:00 die gebied\u00a0gefynkam en bakstene, reuse-klippe en bourommel\u00a0waaraan daar glo bloedvlekke\u00a0was,\u00a0versamel as bewysstukke.<\/p>\n<p>Geskokke inwoners van Kraaifontein het aan AFP ges\u00ea die polisie wou niemand by die misdaadtoneel toelaat nie en ges\u00ea &#8220;hulle sal nie slaap as hulle die liggame sien nie&#8221;.<\/p>\n<p>Een van die mans se koppe was slegs &#8216;n bloederige gemors.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n private sekuriteitswag wil dit voorkom asof die mans tereggestel is. &#8220;Dit lyk of hulle aanges\u00ea is om langs mekaar aan te tree en toe vermoor\u00a0is,&#8221; het hy aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p>Intussen berig EWN dat lt.genl. Arno Lamoer, die Wes-Kaapse polisiekommissaris, \u2019n spesiale span ondersoekbeamptes aangewys het om die moorde te ondersoek.<\/p>\n<p>Lamoer het nie op telefoonoproepe vir kommentaar gereageer nie.<\/p>\n<p>Volgens IOL is daar &#8220;nuwe&#8221; inligting dat die moorde verband hou met &#8216;n inbraak of &#8216;n gesteelde kitsrondawel, maar die gerugte\u00a0kon nie bevestig word nie.<\/p>\n<p>Daar word bespiegel\u00a0dat die misdaad met dwelms verband hou.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die moorde\u00a0van ses mans het die gemeen\u00adskap van Joostenbergvlakte geskok gelaat. Vier van die lyke\u00a0is intussen uitgeken. Die vermoorde mans het langs mekaar gel\u00ea met hul arms agter hul r\u00fbe vasgebind, en hul gesigte in die grond. Hulle is vermoedelik met skerp voorwerpe gesteek. Een fotograaf het aan\u00a0die media vertel het daar was klippe op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28852\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kraaifontein-moorde skokkend wreed&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5577,218,10880,11359,8727],"class_list":["post-28852","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dwelms","tag-misdaad","tag-moorde","tag-teregstelling","tag-wes-kaap"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28852","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28852"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28852\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28852"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28852"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28852"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}