{"id":28835,"date":"2014-12-11T10:05:51","date_gmt":"2014-12-11T08:05:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28835"},"modified":"2014-12-11T10:06:05","modified_gmt":"2014-12-11T08:06:05","slug":"cia-marteling-ontbloot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28835","title":{"rendered":"CIA-marteling ontbloot"},"content":{"rendered":"<p>Die &#8220;skinkbord\u201d, nagebootste teregstellings en slaap\u00adversteuring:\u00a0D\u00edt is van die \u201cmeedo\u00ebn\u00adlose, maar ondoeltreffende\u201d marteltegnieke wat die Amerikaanse Intelligensiediens, die CIA, sedert 9\/11 op tot 100 terreurverdagtes toegepas het.<\/p>\n<p>Getuienis\u00a0oor di\u00e9 martelings is vervat in \u2019n 500 bladsy lange opsomming van \u2019n verslag van die senaat se intelligensiekomitee wat Dinsdag uitgereik is.<\/p>\n<p>Die verslag verwys na voorvalle n\u00e1 die 9\/11-aanvalle in 2001 tot 2009.<\/p>\n<p>Die tegnieke was glo baie erger as wat aan die administrasie van oudpres. George W. Bush vertel is.<\/p>\n<p>Die VSA het talle internasionale konvensies en verdrae oortree waarvan hulle ondertekenaars is deur aangehoudenes te martel.<\/p>\n<p>Dit het in die Amerikaanse aanhoudingsentrum Guant\u00e1namo Bay in Kuba of geheime CIA-tronke gebeur.<\/p>\n<p>Die voormalige Poolse president Aleksander Kwasniewski het erken dat sy land &#8216;n geheime gevangenis op sy grondgebied\u00a0bedryf het waar aangehoudenes gemartel is.<\/p>\n<p>Kwasniewski het voorheen ontken dat Pole gasheer vir &#8216;n geheime CIA gevangenis was.<\/p>\n<p>Die marteltegnieke het ingesluit om kos fyn te maak en anaal toe te dien. Dit is \u201cdie skinkbord\u201d genoem. Aangehoudenes moes ook hoor hul kinders sal aangerand word en hul ma\u2019s sal seksueel aangerand of keelaf gesny word.<\/p>\n<p>Daar was ook watermarteling en slaapversteurning.<\/p>\n<p>Dianne Feinstein, komiteevoorsitter, het ges\u00ea die CIA het dikwels foutiewe inligting deur di\u00e9 martelings verkry, maar dit dikwels nie besef nie.<\/p>\n<p>Die komitee en die CIA is al tien maande lank in \u2019n stryd gewikkel om groot dele van die verslag van die publiek weg te hou \u2013 met die goedkeuring van pres. Barack Obama.<\/p>\n<p>Feinstein se komitee sou die verslag reeds in April uitgereik het, maar moes eers met die Withuis onderhandel oor sekere feite wat om nasionale veiligheidsredes uitgelaat moes word.<\/p>\n<p>Obama het Dinsdag in \u2019n verklaring ges\u00ea die martelings druis teen Amerikaanse waardes in.<\/p>\n<p>\u201cDit het nie ons stappe teen terreur of ons nasionale veiligheidsbelange gesteun nie. Dit het wel Amerika se statuur in die w\u00eareld se o\u00eb verlaag.<\/p>\n<p>\u201cDit is waarom ek marteling verbied het. Ons doeltreffendste maatre\u00ebls teen terreur is om getrou aan ons ideale te bly,\u201d het Obama ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die &#8220;skinkbord\u201d, nagebootste teregstellings en slaap\u00adversteuring:\u00a0D\u00edt is van die \u201cmeedo\u00ebn\u00adlose, maar ondoeltreffende\u201d marteltegnieke wat die Amerikaanse Intelligensiediens, die CIA, sedert 9\/11 op tot 100 terreurverdagtes toegepas het. Getuienis\u00a0oor di\u00e9 martelings is vervat in \u2019n 500 bladsy lange opsomming van \u2019n verslag van die senaat se intelligensiekomitee wat Dinsdag uitgereik is. Die verslag verwys na voorvalle &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28835\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;CIA-marteling ontbloot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[13197,6726,8861,18975,13850,13890,11800],"class_list":["post-28835","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-13197","tag-barack-obama","tag-cia","tag-geheime-tronke","tag-george-w-bush","tag-marteling","tag-pole"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28835","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28835"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28835\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28835"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28835"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28835"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}