{"id":28833,"date":"2014-12-11T09:51:07","date_gmt":"2014-12-11T07:51:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28833"},"modified":"2014-12-11T09:51:07","modified_gmt":"2014-12-11T07:51:07","slug":"kraaifontein-lyke-dalk-dwelmverwante-teregstelling","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28833","title":{"rendered":"Kraaifontein-lyke dalk dwelmverwante teregstelling"},"content":{"rendered":"<p>Die ses lyke wat by\u00a0Kraaifontein, noord van Kaapstad naby die Joostenberg Vlakte gevind is, is nog nie uitgeken nie.<\/p>\n<p>Inwoners van die plaas waar die moorde gepleeg is, s\u00ea hulle het al voorheen lyke op dieselfde plek gesien.<\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea die mans se hande en voete was vasgebind, en dit lyk of hulle met klippe doodgegooi is, maar die oorsaak van hulle dood moet nog vasgestel word.<\/p>\n<p>Die polisie\u00a0bied ook &#8216;n beloning van R250,000 aan\u00a0vir enige inligting wat sal lei tot arrestasies.<\/p>\n<p>Die gebied is glo bekend as &#8216;n gewelddadige misdaadnes en talle spekuleer die moorde met dwelmhandel verband hou.<\/p>\n<p>&#8220;Gewelddadige misdaad is &#8216;n groot probleem in die bre\u00ebr Kraaifontein area Daar is bende probleme en ook probleme van dwelmverslawing..&#8221;<\/p>\n<p>&#8216;n Gemeenskapsleier, Henry Stuart s\u00ea dit is die eerste keer wat s\u00f3 iets in die gebied gebeur.<\/p>\n<p>Die polisie raam dat hulle tussen 18- en 30-jaar oud was.<\/p>\n<p>Kapt. Frederick van Wyk, provinsiale polisiewoordvoerder, het aan SAfm ges\u00ea die polisie kon nog nie enige van die liggame identifiseer nie.<\/p>\n<p>\u201cOns is steeds besig met die ondersoek. Daar is nog nie nuwe verwikkelinge nie. Ons versoek die gemeenskap om betrokke te raak sodat die skuldiges vasgetrek kan word,\u201d het Van Wyk ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die polisie het alle leidrade wat sover ingesamel is, opgevolg, maar nog nie \u0149 deurbraak gemaak nie.<\/p>\n<p>\u201cHierdie is die eerste saak in sy soort,\u201d het hy bygevoeg.<\/p>\n<p>\u0149 Verbyganger het Woensdagmiddag op die liggame afgekom in \u0149 veld in Joostenbergvlakte.<\/p>\n<p>Die oorledenes \u00a0het op hul mae gel\u00ea, met\u00a0hul hande was agter hul r\u00fbe vasgevind.<\/p>\n<p>Die polisie ondersoek ses sake van moord.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ses lyke wat by\u00a0Kraaifontein, noord van Kaapstad naby die Joostenberg Vlakte gevind is, is nog nie uitgeken nie. Inwoners van die plaas waar die moorde gepleeg is, s\u00ea hulle het al voorheen lyke op dieselfde plek gesien. Die polisie s\u00ea die mans se hande en voete was vasgebind, en dit lyk of hulle met &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28833\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kraaifontein-lyke dalk dwelmverwante teregstelling&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5577,18974,218,8727],"class_list":["post-28833","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dwelms","tag-kraaifontein","tag-misdaad","tag-wes-kaap"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28833","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28833"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28833\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28833"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28833"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28833"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}