{"id":28815,"date":"2014-12-10T09:08:18","date_gmt":"2014-12-10T07:08:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28815"},"modified":"2014-12-10T09:19:17","modified_gmt":"2014-12-10T07:19:17","slug":"gpf-in-centurion-waarsku-teen-aanvallers-in-polisie-uniform","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28815","title":{"rendered":"Gauteng-inwoners waarsku teen aanvallers"},"content":{"rendered":"<p>Die Lytteltonse Gemeenskapspolisieforum in Centurion, het inwoners gewaarsku om op die uitkyk te wees vir twee &#8220;mans&#8221; wat hulle as polisiebeamptes voordoen.<\/p>\n<p>Di\u00e9 twee\u00a0in uniform is daarop uit om inwoners aan te val en te beroof.<\/p>\n<p>Die forum se woordvoerder, Clive Niepieer s\u00ea dit is &#8216;n ernstige misdaadprobleem, het RSG berig.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die regte polisie moet dadelik ingryp.<\/p>\n<p>Dit is nie bekend wat die ras van die aanvallers is nie, maar hulle is vermoedelik swart.<\/p>\n<p>&#8220;Ons voorhek maak geheimsinnig oop\u00a0vir die afgelope week of so en elke keer is &#8216;n baie verdagte wit Nissan-bakkie buite geparkeer in\u00a0die straat,&#8221; het Milan\u00a0Olivier van Atholl in Sandton ges\u00ea in nog &#8216;n voorval van misdaadteitering in Gauteng.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea hy het laas gesien hoe die bakkie geparkeer is in\u00a0die straat op 7 Desember.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het buite die bakkie gaan\u00a0inspekteer,&#8221; het Olivier ges\u00ea. Hy het ges\u00ea &#8216;n swartman met &#8220;dreadlocks&#8221; bestuur die voertuig.<\/p>\n<p>&#8220;Ons glo hy is besig om\u00a0die afstandbeheer van die hekke in die gebied te kloon en verken die gebied vir moontlike kwesbaarhede,&#8221; s\u00ea Olivier.<\/p>\n<p>Dit is bekend dat voertuie dikwels in opritte gekaap word op di\u00e9 manier.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea ADT se sekuriteitspersoneel het\u00a0die swarte\u00a0&#8216;n paar blokke weg langs &#8216;n elektriese\u00a0kas gekry.<\/p>\n<p>&#8220;By navraag het hy verdag geantwoord dat hy wag vir &#8216;n vriend en daarna vinnig die toneel verlaat,&#8221; verduidelik Olivier.<\/p>\n<p>&#8220;Ek wil net Sandton-inwoners hieroor waarsku, veral nou dat ons nader aan die Desember-vakansie kom,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ek wil almal aanmoedig om ekstra versigtig te wees ten opsigte van hul veiligheid.&#8221;<\/p>\n<p>Olivier het ook aan\u00a0die Bramley-polisie gerapporteer. Ao Moses Maphakela, woordvoerder van die Bramley-polisie, waarsku Atholl se inwoners om ekstra waaksaam te wees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Lytteltonse Gemeenskapspolisieforum in Centurion, het inwoners gewaarsku om op die uitkyk te wees vir twee &#8220;mans&#8221; wat hulle as polisiebeamptes voordoen. Di\u00e9 twee\u00a0in uniform is daarop uit om inwoners aan te val en te beroof. Die forum se woordvoerder, Clive Niepieer s\u00ea dit is &#8216;n ernstige misdaadprobleem, het RSG berig. Hy s\u00ea die regte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28815\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gauteng-inwoners waarsku teen aanvallers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18961,11510,12992,10851,5169],"class_list":["post-28815","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanvallers","tag-centurion","tag-gemeenskapspolisieforum","tag-rowers","tag-sapd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28815","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28815"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28815\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28815"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28815"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28815"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}