{"id":28812,"date":"2014-12-10T08:56:00","date_gmt":"2014-12-10T06:56:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28812"},"modified":"2014-12-11T08:40:48","modified_gmt":"2014-12-11T06:40:48","slug":"agrisa-waarsku-oor-minimumloon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28812","title":{"rendered":"AgriSA bekommerd oor minimumloon"},"content":{"rendered":"<p>Agri SA het Dinsdag ges\u00ea dat &#8216;n nasionale minimumloon tot werksverliese sal lei.<\/p>\n<p>&#8220;Dit sal uiters kortsigtig wees, selfs\u00a0onmenslik, om nie die desperate toestand\u00a0te erken waarin baie Suid-Afrikaners hulself bevind nie,&#8221; het Johannes M\u00f6ller, president van Agri SA, ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ons kan as individue en as &#8216;n land beslis nie onsself blind hou vir die absolute armoede of selfs nog erger, dat mense nie kos het nie.&#8221;<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea \u0149 verhoging van 52% in die minimumloon in 2013 in die landbousektor, het die reeds merkbare afname in werkverskaffing in die bedryf veroorsaak.<\/p>\n<p>Hy het bygevoeg dat\u00a0die voorstanders van &#8216;n nasionale minimumloon klaarblyklik nie verstaan\u00a0dat produktiwiteit die vlak van welvaart bepaal nie. Om\u00a0bloot\u00a0lone op ho\u00ebr vlakke te stel, is nie die oplossing\u00a0nie.<\/p>\n<p>M\u00f6ller meen dat selfs die huidige minimumloon die werksgeleenthede\u00a0vir veral ongeskoolde werkers, nog verder kan belemmer.<\/p>\n<p>&#8220;Dit oortree die edele doelwitte van die Nasionale Ontwikkelingsplan vir die bedryf om teen 2030 een miljoen poste te skep,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Wat ons wel benodig, is &#8216;n arbeidsmag wat beter opgelei is, arbeidsmarkte wat nie so streng is nie en &#8216;n benadering wat ekonomiese mededinging sal aanmoedig.&#8221;<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea om meer geld te skep is\u00a0alleen oor &#8216;n baie kort termyn geldig. &#8220;Oor die lang termyn skep dit die illusie van meer geld sonder voordele,&#8221; het M\u00f6ller ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sy pleidooi sal waarskynlik op dowe ore val, aangesien AgriSA in &#8216;n linkse diskoers verstrengel geraak het oor grondhervorming.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Agri SA het Dinsdag ges\u00ea dat &#8216;n nasionale minimumloon tot werksverliese sal lei. &#8220;Dit sal uiters kortsigtig wees, selfs\u00a0onmenslik, om nie die desperate toestand\u00a0te erken waarin baie Suid-Afrikaners hulself bevind nie,&#8221; het Johannes M\u00f6ller, president van Agri SA, ges\u00ea. &#8220;Ons kan as individue en as &#8216;n land beslis nie onsself blind hou vir die absolute &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28812\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;AgriSA bekommerd oor minimumloon&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11422,4946,4111,13700,15919,8576],"class_list":["post-28812","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-grondgryp","tag-grondhervorming","tag-landbou","tag-minimumloon","tag-restitusie","tag-voedselsekerheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28812","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28812"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28812\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28812"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28812"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28812"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}