{"id":28805,"date":"2014-12-09T20:37:15","date_gmt":"2014-12-09T18:37:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28805"},"modified":"2014-12-09T20:37:15","modified_gmt":"2014-12-09T18:37:15","slug":"suzman-verklaar-teater-n-wit-uitvinding","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28805","title":{"rendered":"Suzman verklaar teater &#8216;n &#8216;wit uitvinding&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Een van Brittanje\u00a0se mees vooraanstaande aktrises het\u00a0teater as &#8216;n &#8220;wit uitvinding&#8221; beskryf wat alleen in die DNS van die Kaukasiese ras bestaan.<\/p>\n<p><em>Dame<\/em> Janet Suzman, bekend vir haar Shakespeare-rolle, het gereageer op die menings van Meera Syal, &#8216;n Britse-Asiatiese komediant, wat verlede week teatermaatskappye gevra het om meer te doen om die Verenigde Koninkryk se Asiatiese gemeenskap te betrek.<\/p>\n<p>Suzman het ook gekla dat etniese minderhede eenvoudig nie na die teater gaan nie, want dit is nie deel van hul kultuur nie. Sy is in Suid-Afrika gebore. Haar tante was Helen Suzman.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het pas\u00a0&#8216;n Suid-Afrikaanse toneelstuk gedoen. My medester is &#8216;n jong swart man uit die krotbuurte van Kaapstad. Heeltemal &#8216;n briljante akteur! Ek het een swart gesig in die saal gesien, in\u00a0die <em>Print Room<\/em>\u00a0[Londonse teater],&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;En hulle het nie bl\u00eaddie opgedaag nie. Hulle is nie ge\u00efnteresseerd nie. Dit is nie in hul kultuur nie, dis hoekom. Net soos hulle goed nie in wit kultuur is nie,&#8221; het sy bygevoeg.<\/p>\n<p>Haar uitlatings kom te midde van\u00a0die Britse regering se waarskuwings dat kunste-organisasies hulle befondsing kan verloor as hulle nie diversiteit in hul\u00a0instellings nastreef\u00a0nie.<\/p>\n<p>Nuwe planne deur die Verenigde Koninkryk se Kunsteraad,<em> UK Art Council,\u00a0<\/em>sal organisasies\u00a0dwing om planne te implementeer\u00a0om meer inklusief te wees wat ander\u00a0etniese groepe betref omdat hulle oor die algemeen swak in die kunste en die media verteenwoordig is.<\/p>\n<p>In reaksie\u00a0op Suzman se kommentaar, het Syal, een van Brittanje se mees prominente akteurs, ges\u00ea sy het nog &#8220;nooit van &#8216;n enkele ras of kultuur gehoor wat teater&#8221; as hul eksklusiewe uitvinding voorhou nie.<\/p>\n<p>Sy het ook ges\u00ea daar is\u00a0&#8216;n &#8220;meer diepgaande&#8221; bespreking ten opsigte van gehore nodig.<\/p>\n<p>Ander bekendes\u00a0in die Britse kunste was geskok deur\u00a0Suzman se kommentaar, en het ges\u00ea teaters moet\u00a0beter maniere vind om inklusief ten opsigte van\u00a0etniese groepe te wees.<\/p>\n<p>Suzman het na kritiek aan die BBC ges\u00ea sy stem eintlik saam dat teater getransformeer behoort te\u00a0word en dat verhoogstukke aangebied word wat nie &#8216;n &#8220;ryk, wit middelklas&#8221; gehoor sal lok nie.<\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea haar opmerkings was nie &#8220;genuanseerd&#8221; aangebied nie. Sy het bygevoeg dat ras nie &#8220;goeie&#8221; teater be\u00efnvloed nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van Brittanje\u00a0se mees vooraanstaande aktrises het\u00a0teater as &#8216;n &#8220;wit uitvinding&#8221; beskryf wat alleen in die DNS van die Kaukasiese ras bestaan. Dame Janet Suzman, bekend vir haar Shakespeare-rolle, het gereageer op die menings van Meera Syal, &#8216;n Britse-Asiatiese komediant, wat verlede week teatermaatskappye gevra het om meer te doen om die Verenigde Koninkryk se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28805\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Suzman verklaar teater &#8216;n &#8216;wit uitvinding&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6275,18957,7551,4772,18958,18956,4835],"class_list":["post-28805","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-blankes","tag-janet-suzman","tag-minderhede","tag-ras","tag-shakespeare-rolle","tag-teater","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28805","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28805"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28805\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28805"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28805"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28805"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}