{"id":28762,"date":"2014-12-08T08:45:00","date_gmt":"2014-12-08T06:45:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28762"},"modified":"2014-12-08T09:14:12","modified_gmt":"2014-12-08T07:14:12","slug":"valke-ondersoek-libiese-bates","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28762","title":{"rendered":"Valke ondersoek Libiese bates"},"content":{"rendered":"<p>Die Sunday Independent berig Amerikaanse dollars ter waarde van sowat R2 triljoen wat aan Libi\u00eb behoort, word in sewe swaar bewaarde pakhuise en bunkers in geheime gebiede in Pretoria en Johannesburg gestoor. Dit sluit die etlike miljarde rande wat wettiglik in vier banke in Suid-Afrika aangehou word, uit.<\/p>\n<p>Soos die onwettige\u00a0imperiale\u00a0oorlo\u00eb deur NAVO, was di\u00e9 een teen Libi\u00eb doodgewoon\u00a0massamoord. Verslae van menseregte-organisasies\u00a0toon dat die Verenigde State van Amerika, NAVO en hul betaalde\u00a0&#8220;rebelle&#8221; daartoe verbind was om die ergste moontlike oorlogsmisdade te pleeg.<\/p>\n<p>Di\u00e9 beleid van uitwissing het uiteindelik\u00a0tot\u00a0die koelbloedige moord op Moeammar\u00a0Gaddafi\u00a0gelei, sonder dat hy verhoor is.<\/p>\n<p>Onderhoude met slagoffers en getuies in Tripoli, Zawiya, Sibrata, Khoms, Zliten, Misrata en Sirte Tawergha lewer genoegsame bewys wat dat burgerlike teikens\u00a0doelbewus gebombardeer is deur\u00a0NAVO, wat talle sterftes en beserings veroorsaak het.<\/p>\n<p>Dit sluit skole, hospitale, die regeringsgeboue, winkels en huise in. Die rebelle, NAVO-vasalle, het sistematiese marteling, mishandeling en wraakmoorde teen\u00a0Gaddafi-simpatiseerders uitgevoer, terwyl swartes letterlik afgeslag is.<\/p>\n<p>Massagrafte van swart immigrante wat deur die NAVO-operasie uitgewis is, is <a href=\"http:\/\/alles-schallundrauch.blogspot.com\/2012\/02\/die-kriegsverbrechen-der-nato-in-libyen.html\">gedokumenteer<\/a>.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse koerant berig die Valke is besig om \u0149 moontlike oortreding van &#8220;valutabeheerregulasies&#8221; te ondersoek. Hulle het nie kommentaar gelewer oor die massaslagting van swartes in Libi\u00eb nie.<\/p>\n<p>Volgens The Independent is die bates, wat honderde ton goud en 6 miljoen karaat se diamante insluit, met minstens 62 vlugte tussen Tripoli en SA in die land ingebring.<\/p>\n<p>Die koerant berig verder dat die meeste van di\u00e9 bates glo uit Libi\u00eb geneem is toe pres. Jacob Zuma betrokke geraak het by \u0149 poging van die Afrika-unie om die voormalige Libiese president, Moeammar Gaddafi, te oortuig om uit te tree n\u00e1 opstande teen sy bewind in Februarie 2011.<\/p>\n<p>Op die 10de April 2011 het Zuma aangekondig Gadaffi het \u2018n plan om die konflik in die land tot \u2018n einde te bring, aanvaar n\u00e1 samesprekinge in Tripoli. Die NAVO-gesteunde\u00a0rebelle het egter die plan verwerp.<\/p>\n<p>Gadaffi is op 20 Oktober\u00a0vermoor sonder verhoor.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is by &#8216;n punt waar ons nie kan kommentaar lewer op die saak nie,&#8221; het die woordvoerder, kapt. Paul Ramaloko, ges\u00ea.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Sunday Independent berig Amerikaanse dollars ter waarde van sowat R2 triljoen wat aan Libi\u00eb behoort, word in sewe swaar bewaarde pakhuise en bunkers in geheime gebiede in Pretoria en Johannesburg gestoor. Dit sluit die etlike miljarde rande wat wettiglik in vier banke in Suid-Afrika aangehou word, uit. Soos die onwettige\u00a0imperiale\u00a0oorlo\u00eb deur NAVO, was di\u00e9 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10964,18934,5878,5590,11606],"class_list":["post-28762","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-libie","tag-moeammar-gaddafi","tag-navo","tag-oorlogsmisdade","tag-valke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28762","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28762"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28762\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28762"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28762"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28762"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}