{"id":28760,"date":"2014-12-08T07:52:16","date_gmt":"2014-12-08T05:52:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28760"},"modified":"2014-12-08T07:52:49","modified_gmt":"2014-12-08T05:52:49","slug":"tegnologievooruitsigte-vir-2015","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28760","title":{"rendered":"Tegnologievooruitsigte vir 2015"},"content":{"rendered":"<p>Die internet-rewolusie gaan\u00a0die manier waarop ondernemings\u00ad sake doen, binne enkele jare ingrypend\u00ad verander, meen kenners.<\/p>\n<p>Baie daarvanis kwessies\u00a0wat sagteware-\u00adontwikkelaars\u00ad en stelselingenieur\u00ads sal fassineer\u00ad, maar daar is ook aspekte wat gewone mense raak. Die top-tien-neigings\u00ad\u00ad vir 2015 is:<\/p>\n<p>1. Jy gaan oral aanlyn wees<\/p>\n<p>Kenners reken dit gaan al hoe belangriker word om in die behoeftes van mobiele gebruikers te voorsien \u2013 nie n\u00e9t deur op toestelle te fokus nie, maar ook op diverse omgewings\u00ad.<\/p>\n<p>\u201cFone en draagbare\u00ad toestelle is nou deel van \u2019n uitgebreide rekenaaromgewing\u00ad wat insluit dinge soos verbruikerselektronika\u00ad en skerms wat verbind is in die werk- en openbare\u00ad ruimte,\u201d s\u00ea mnr. David Cearly, visepresident van Gartner.<\/p>\n<p>\u201cToenemend sal die hele omgewing by die vereistes van die mobiele gebruiker\u00ad moet aanpas. Dit sal groot bestuursuitdagings vir IT-ondernemings skep soos wat hulle beheer verloor oor die eindpunt-toestelle\u00ad\u00ad.\u201d<\/p>\n<p>2. Die internet van dinge sal uitbrei<\/p>\n<p>Die feit dat alle data digitaal\u00ad geskep word, beteken daar is nuwe maniere om dienste aan te bied. Ondernemings moet die \u201cinternet\u00ad van dinge\u201d (bates en masjinerie)\u00ad dink na hoe hulle digitale\u00ad data kan inspan. Voorbeelde\u00ad sluit in: betaal-per-gebruik\u00ad\u00ad\u00ad van bates (soos nywerheidstoerusting\u00ad), dienste (soos betaal-soos-\u00adjy-ry-versekering), mense (soos vir verhuising\u00ad), plekke (parkeerplek) en stelsels (wolkdienste). Ondernemings in enige sektor kan di\u00e9 modelle inspan.<\/p>\n<p>3. 3D-drukwerk sal algemeen\u00ad word<\/p>\n<p>Die w\u00eareldwye verkope van driedimensionele\u00ad (3D) drukkers gaan na verwagting\u00ad in 2015 met 98% groei, gevolg deur 50% in 2016. 3D drukwerk\u00ad sal oor die volgende drie jaar vlam vat soos wat goedkoper drukkers op die mark kom en die gebruike\u00ad daarvan uitbrei. Nuwe nywerheids\u00ad-, biomediese\u00ad en verbruikerstoepassings\u00ad sal dit duidelik maak dat 3D nie net \u2019n gier is nie, maar iets wat ontwerp, die vervaardiging\u00ad van prototipe\u00ads en die vervaardigingsproses\u00ad self kan verbeter.<\/p>\n<p>4. Alles sal ontleed word<\/p>\n<p>Soos wat die volume data toeneem, sal die belangrikheid\u00ad van ontledin\u00adg daarvan toeneem. Apps sal die interne vermo\u00eb moet h\u00ea om data te ontleed. Organisasies\u00ad sal moet leer hoe om di\u00e9 data ten beste te bestuur en die regte inligting\u00ad aan die regte mense op die regte tydstip te lewer. \u201cOntleding\u00ad sal diep, maar onsigbaar, oral ingebed word,\u201d s\u00ea Cearly.<br \/>\nDie waarde gaan al hoe meer in die antwoorde l\u00ea, nie in die data self nie \u2013 en daarvoor sal die regte vrae gevra moet word.<\/p>\n<p>5. Konteksryke stelsels sal ontwikkel<\/p>\n<p>Danksy data-ontleding sal stelsels ontwikkel word wat reageer op hul omgewing\u00ad. Dit sal onder meer veiligheidstelsels\u00ad raak \u2013 as die konteks van \u2019n gebruiker se versoek verstaan word, kan toepassings\u00ad hul veiligheidsreaksie\u00ad aanpas.<\/p>\n<p>6. Masjiene sal slimmer word<\/p>\n<p>Gevorderde algoritmes\u00ad sal stelsels in staat stel om self te leer en outonoom op te tree. Selfaangedrewe\u00ad voertuie\u00ad, virtuele persoonlike\u00ad assistente\u00ad en gevorderde\u00ad robotte bestaan reeds en ontwikkel vinnig, wat lei tot \u2019n nuwe era van \u201cmasjienhelpers\u00ad\u201d. Die slim-masjienera kan dalk die mees ontwrigtende\u00ad in die geskiedenis van IT wees.<\/p>\n<p>7. Die wolk word mobiel<\/p>\n<p>Die samesmelting\u00ad van wolk- en mobiele rekenaar\u00addienst\u00ade sal voortduur. Al hoe meer toepassings\u00ad word ontwikkel\u00ad sodat dit op enige toestel kan werk, hoewel di\u00e9 neiging ingeperk word deur bandwydte\u00ad- en netwerkkoste\u00ad. Nietemin\u00ad sal selfs apps wat pasgemaak\u00ad word vir verskillende\u00ad toestelle\u00ad sentraal in die wolk geko\u00f6rdineer\u00ad \u00adword.<br \/>\nDie fenomeen van twee skerms \u2013 wat op die oomblik beteken dat mense TV kyk terwyl hulle ook op \u2019n mobiele toestel bedrywig\u00ad is \u2013 gaan uitgebrei\u00ad word sodat speletjies en sake-apps\u00ad meer skerms gebruik, ook draagbare toestelle, om gebruikers se ervaring te verbeter.<\/p>\n<p>8. Apps en infrastruktuur\u00ad sal deur sagteware gedefinieer\u00ad word<\/p>\n<p>Programmering van alles \u2013 apps tot basiese infrastruktuur\u00ad \u2013 sal al hoe ratser moet word sodat organisasies\u00ad kan aanpas by die digitale werkmodel. Dit beteken hardeware sal nie meer die kern van alles kan wees nie. Modelle en kodering wat maklik saamgestel kan word, sal al hoe meer gebruik word.<\/p>\n<p>9. IT op webskaal<\/p>\n<p>Al hoe meer onder\u00adne\u00admings\u00ad sal begin dink en optree soos web-reuse\u00ad soos Amazon, Google en Facebook. Die eerste stap sal sogenaamde DevOps wees \u2013 wanneer sagteware\u00ad-ontwikkeling en die bedryfsafdeling op \u2019n geko\u00f6rdineerd\u00ade wyse saamwerk om apps en dienste vinnig en deurentyd\u00ad te ontwikke\u00adl.<\/p>\n<p>10. Risiko-gegronde sekuriteit\u00ad<\/p>\n<p>Sekuriteit moenie \u2019n hindernis\u00ad tot vordering wees nie. Ondernemings sal al hoe meer besef dat dit onmoontlik is om \u2019n 100% veilige omgewing te skep. Hulle sal dus al hoe meer gesofistikeerd\u00ade risiko-\u00adontledingsmodelle skep en veiligheid sal in apps self ingebou word, pleks van deur byvoorbeeld\u00ad brandmure.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die internet-rewolusie gaan\u00a0die manier waarop ondernemings\u00ad sake doen, binne enkele jare ingrypend\u00ad verander, meen kenners. Baie daarvanis kwessies\u00a0wat sagteware-\u00adontwikkelaars\u00ad en stelselingenieur\u00ads sal fassineer\u00ad, maar daar is ook aspekte wat gewone mense raak. Die top-tien-neigings\u00ad\u00ad vir 2015 is: 1. Jy gaan oral aanlyn wees Kenners reken dit gaan al hoe belangriker word om in die behoeftes [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[93,6],"tags":[18930,18932,18933,10902,6892,15297,18931],"class_list":["post-28760","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c84-saketegnologie","category-s26-tegnologie","tag-3d-drukwerk-tegnologie","tag-aanlyn","tag-data","tag-digitaal","tag-internet","tag-rekenaars","tag-sagteware"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28760","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28760"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28760\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28760"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28760"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28760"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}