{"id":28754,"date":"2014-12-08T06:51:53","date_gmt":"2014-12-08T04:51:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28754"},"modified":"2014-12-08T06:51:53","modified_gmt":"2014-12-08T04:51:53","slug":"zuma-se-geopolitieke-sukses-is-reusagtig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28754","title":{"rendered":"Zuma se geopolitieke sukses is reusagtig"},"content":{"rendered":"<p>President Zuma het die afgelope dekade onverpoos en doelbewus groeiende bande met Rooi China gesmee.<\/p>\n<p>Onder Jacob Zuma het &#8216;n sterk China die grootste vennoot en politieke vriend met handelsbande, van Suid-Afrika geword.<\/p>\n<p>Jacob Zuma en Nkosazana Dlamini-Zuma\u00a0se aksies in Afrika en die Afrika-Unie word ook sterk deur China ondersteun, insluitend die Zuma&#8217;s se aandrang op &#8216;n Afrika-reaksiemag.<\/p>\n<p>Geen man het ooit meer gedoen om Amerikaanse mag so suksesvol met Chinese mag in Suid-Afrika te balanseer as Jacob Zuma nie.<\/p>\n<p>Gesien vanuit &#8216;n geopolitieke oogpunt, is Jacob Zuma nog meer betekenisvol as Sjaka Zoeloe.<\/p>\n<p>Vandaar dat die top-instituut van China, Tsinghua Universiteit waar ook President Xi Jingping as chemise ingenieur gegradueer het, nou &#8216;n ere-professorskap aan Zuma toegeken het. Soos Paul Kruger, is Jacob Zuma akademies laag gekwalifiseer, maar polities gesien &#8216;n onderskatte reus.<\/p>\n<p>Tsinghua Universiteit is verantwoordelik vir die ontwerp van &#8216;n kommersiele kernkrag-korrelbedreaktor wat tans in aanbou is. Hierdie Duitse-tipe reaktor wat deels moontlik gemaak is deur Afrikaners in die ou Verwoerdburg, plaas China vir die eerste keer in die geskiedenis van die Weste tegnologies voor die VSA.<\/p>\n<p>Eskom wou in 2008 tydens sy kragkrisis nie 50 van sy eie korrelbedreaktors koop nie.<\/p>\n<p>Meeste Afrikaners toon geen respek vir president Zuma van die tanende\u00a0ANC nie, en beskou sy belangrike Chinese suksesse as persoonlik-politieke uitverkoping en ekonomies-korrupte opportunisme.<\/p>\n<p>Hierdie &#8220;rassistiese&#8221; kortsigtigheid kyk egter die betekenis van Jacob Zuma as tradisionele Zoeloe in die globale en plaaslike politiek mis.<\/p>\n<p>Op 1 Desember 1975 in Beijing, China, het die Amerikaners Henry Kinssinger, Brent Scowcroft, George Bush en President Ford met Mao en China saamgestem dat Afrikanerbesetting van Luanda &#8216;n soewereine supermoonheid in Afrika tot gevolg sou h\u00ea.<\/p>\n<p>Die VSA het vir China gerus gestel, en genotuleer\u00a0dat hulle\u00a0uit Kuba &#8216;n &#8220;balans&#8221; in Afrika sal orkestreer. Dit was die begin van die Afrikanerstaat se einde.<\/p>\n<p>Veertig jaar later is Jacob Zuma se Chinese suksesse deel van die begin van Amerikaanse-Westerse wereldoorheersing se einde.<\/p>\n<p>Jacob Mouw<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Zuma het die afgelope dekade onverpoos en doelbewus groeiende bande met Rooi China gesmee. Onder Jacob Zuma het &#8216;n sterk China die grootste vennoot en politieke vriend met handelsbande, van Suid-Afrika geword. Jacob Zuma en Nkosazana Dlamini-Zuma\u00a0se aksies in Afrika en die Afrika-Unie word ook sterk deur China ondersteun, insluitend die Zuma&#8217;s se aandrang &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28754\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma se geopolitieke sukses is reusagtig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[],"class_list":["post-28754","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28754","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28754"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28754\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28754"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28754"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28754"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}