{"id":2870,"date":"2008-09-23T13:48:54","date_gmt":"2008-09-23T13:48:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2870"},"modified":"2008-09-23T13:48:54","modified_gmt":"2008-09-23T13:48:54","slug":"anc-bestuur-oorgang-onverantwoordelik-s-pieter-mulder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2870","title":{"rendered":"ANC bestuur oorgang onverantwoordelik, s? Pieter Mulder"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika is die ekonomiese reus van Afrika en verdien nie ekonomiese en politieke onstabiliteit omdat die bedanking van ministers en die vise-president op &rsquo;n amateuragtige wyse hanteer word nie.  &nbsp; <\/p>\n<p>Die indruk word geskep dat die twee kante in die ANC kat-en-muis speletjies met mekaar speel terwyl Suid-Afrika se ekonomie benadeel word en die beeld van &rsquo;n piesangrepubliek die w&ecirc;reld ingestuur word.  &nbsp; <\/p>\n<p>Vir die presidensie om &rsquo;n mediaverklaring die w&ecirc;reld in te stuur met die name van veertien ministers wat bedank het, nadat hulle versoek is om nie te bedank nie, sonder om die nuwe ANC-leierskap daarin te ken, bevestig hoe diep die verskille binne die ANC steeds is. <\/p>\n<p>Die presidensie behoort te weet dat so &rsquo;n verklaring skokgolwe deur die ekonomiese markte sal stuur omdat minister Trevor Manuel se naam daar by is. Dit is duidelik dat die ANC se interne gevegte steeds bo Suid-Afrika se belange gestel word. <\/p>\n<p>As dit later blyk dat sommige ministers bedank omdat hulle die nuwe president wil kans gee om hulle weer aan te stel, herstel die markte, maar is groot skade reeds aangerig. &nbsp; <\/p>\n<p>Die nuwe ANC-leierskap het duidelik nie alle gevolge deurdink toe hulle op &rsquo;n oorhaastige wyse mnr. Mbeki teen sy sin uit sy pos geforseer het nie.&nbsp; Nou betaal Suid-Afrika die prys daarvan.  &nbsp; Die VF Plus wil &rsquo;n beroep op die nuwe ANC-leierskap en die presidensie doen om in belang van Suid-Afrika hulle kleinlike speletjies te los en die oorgang professioneel en gesamentlik te bestuur.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/statii\/inercionnie-igrushki\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0438\u043d\u0435\u0440\u0446\u0438\u043e\u043d\u043d\u0443\u044e \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u043a\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/zaxid.net\/viktor_shokin_zvilniv_prokurora_harkova_n1341826\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die wyse waarop die ANC die huidige politieke oorgang bestuur is roekeloos en onverantwoordelik, het die leier van die VF Plus, dr. Pieter Mulder, ges&ecirc;.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-2870","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2870","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2870"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2870\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2870"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2870"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2870"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}