{"id":28699,"date":"2014-12-05T09:44:35","date_gmt":"2014-12-05T07:44:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28699"},"modified":"2014-12-05T09:50:24","modified_gmt":"2014-12-05T07:50:24","slug":"swartes-min-gepla-met-mandela-huldeblyke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28699","title":{"rendered":"Swartes min gepla met Mandela-huldeblyke"},"content":{"rendered":"<p>Aanhangers van Mandela het di\u00e9 week &#8216;n veldtog geloods ter ere van die voormalige terroris wat min belangstelling by die swart publiek gaande gemaak het.<\/p>\n<p>Hy is vereer vir die bomme wat hy en sy mede-terroriste geplant het en waarin onskuldige burgerlikes dood is.<\/p>\n<p>Die Nelson Mandela-sentrum van herinnering in Johannesburg het &#8216;n multi-media uitstalling gehou in een van vele huldeblyke aan hom.<\/p>\n<p>Dit is vandag &#8216;n jaar sedert Mandela se afsterwe. Die geleentheid is bygewoon deur Mandela se familie en hoogwaardigheidsbekle\u00ebrs soos die Minister van Wetenskap en Tegnologie, Naledi Pandor, die adjunk-Hoofregter, Dikgang Moseneke, die musikant, Yvonne Chaka Chaka en die uitvoerende hoof van Edcon, Jurgen Schreiber.<\/p>\n<p>Gaste het na huldeblyke van regoor die w\u00eareld gekyk. Pandor het die hooflesing gelewer, waarin sy gefokus het op die &#8220;nie-rassige samelewing&#8221; wat Madiba help vestig het, en waar nuwe apartheid ingestel is\u00a0om &#8216;n swart meerderheid te bevoordeel\u00a0ten koste van wit minderhede en\u00a0die ras van swart misdadigers verswyg word in anti-wit haatmisdade.<\/p>\n<p>Die uitvoerende hoof van die sentrum, Sello Hatang het Suid-Afrikaners nietemin aangemoedig om in Madiba se voetspore te volg.<\/p>\n<p>Die SABC het ook elke geleentheid benut om Mandela en kohorte te prys en op te hemel. Wolfie Kodesh het tydens &#8216;n dokument\u00eare uitsending trots vertel hoe hulle onskuldige burgerlikes doodgemaak het.<\/p>\n<p>Die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula sal vandag &#8216;n replika van oudpresident Mandela se Robbeneiland-sel aan die Nelson Mandela Museum in Qunu in die Oos-Kaap oorhandig.<\/p>\n<p>Die terroris het 18 jaar op die eiland naby Kaapstad deurgebring nadat hy die doodstraf vrygespring het.<\/p>\n<p>Die bestuurder van bemarking en kommunikasie, Nokuzola Teteni s\u00ea die sel sal leerders en plaaslike inwoners help verstaan wat Madiba tydens sy aanhouding moes deurmaak.<\/p>\n<p>Die Mandela-familie sal intussen verskeie geleenthede die naweek bywoon om Madiba te herdenk. Hulle sal Sondagoggend die naweek met &#8216;n biddiens in Qunu afsluit om die familie weer bymekaar te bring.<\/p>\n<p>Die tuiste was onlangs in die nuus, nadat die DBV afgekom het op beeste wat van honger en dors op die plaas gevrek\u00a0het.<\/p>\n<p>Ahmed Kathrada, wat saam met Madiba op Robbeneiland was, l\u00ea vanoggend kranse by die Uniegebou in Pretoria.<\/p>\n<p>Die Ahmed Kathrada-stigting is die gasheer van die seremonie by die standbeeld van die oudpresident.<\/p>\n<p>Die standbeeld is op Versoeningsdag onthul met &#8216;n haas in die oor, waarna die staatsman op Qunu in die Oos-Kaap begrawe is.<\/p>\n<p>Cyril Ramaphosa, waarnemende president, sal\u00a0Vrydag die spreker by die amptelike herdenking by Freedom Park in Pretoria wees.<\/p>\n<p>Ramaphosa het namens president Jacob Zuma en die Nelson Mandela-stigting \u0149 beroep op alle Suid-Afrikaners\u00a0gedoen om\u00a0die volkslied te sing na &#8216;n oomblik van stilte.<\/p>\n<p>Die huidige volkslied bevat &#8216;n strofe van die Die Stem wat tans as &#8216;n &#8220;rassistiese&#8221; blyke van &#8220;apartheidsontkenning&#8221; beskou word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Aanhangers van Mandela het di\u00e9 week &#8216;n veldtog geloods ter ere van die voormalige terroris wat min belangstelling by die swart publiek gaande gemaak het. Hy is vereer vir die bomme wat hy en sy mede-terroriste geplant het en waarin onskuldige burgerlikes dood is. Die Nelson Mandela-sentrum van herinnering in Johannesburg het &#8216;n multi-media uitstalling &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28699\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swartes min gepla met Mandela-huldeblyke&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[1665,14948,7820,2149,14621,266,13316,4489],"class_list":["post-28699","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geweld","tag-haatmisdade","tag-kinderverkragting","tag-mandela","tag-qunu","tag-rassisme","tag-robbeneiland","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28699","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28699"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28699\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28699"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28699"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28699"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}